 |
|
About Yourcity
Home
Services
Current Newsletter
Old Newsletter
Old Newspaper
Contact Us |
|
Stilfontein se Partytjie
van die Jaar -’n Middeleeuse Fees |







To take advantage of this
special [click here]
011001011010001010101100 |
 |
|
Temapartytjies! Ons
sien hulle gereeld op 7de Laan. Is KOSH reg vir 'n
temapartytjie? Wat gaan die mense van my sê as ek met my groen
“tights” aan as 'n wafferse Robin Hood by die partytjie opdaag?
Gelukkig troos ek my daaran dat daar ander ook gaan wees. Ander
wat ook bereid is te deel in die pret. Maar hoekom? 'n Tema
partytjie is a prettige alternatief vir die meer konserwatiewe
formele dinee, en blaas 'n bietjie lewe in 'n groot ete waar
vreemde mense gedwing word om interaksie met mekaar te hê. Dit
is 'n gelykmaker in dat almal op 'n lekker manier ongemaklik
voel vir 'n goeie doel.
[Read More]
|
|
Suikerbekkies |
 |
|
Sowat 60 kleuters
van die Suikerbekkies en Teddietjokkers speelgroepies in
Potchefstroom, het die Konservatorium op Maandag, 17 Oktober,
besoek. Dosente en studente van die Skool vir Musiek het 'n
aantal musiekinstrumente aan hulle gedemonstreer. Die kleuters
het heerlik saamgesing en kon ook op 'n paar dromme en marimbas
slaan.
[Read More]
|
|
Local Artist To Perform At Barnyard Theatre |
 |
|
Brian Kenneth,
performer and vocal coach, will be joining some of the best
names in theatre, such as De Wet Wraight and Ruth Brown, in an
exciting “Cliff Richard Tribute”. Kenneth has previously
performed in musicals at the “Playhouse” in the Durban State
Theatre, as well as at the Civic Theatre in Johannesburg. He is
the first local artist to be seen in a Barnyard Theatre
production. The show opens on 10 November, at the Tusk Rio
Casino.
[Read More]
|
|
Skool vir Musiek hou
Kamermusiekkonsert |
 |
|
Die Skool vir
Musiek aan die Noordwes-Universiteit, sluit sy konsertreekse vir
die jaar af, met 'n uitsonderlike kamermusiekkonsert op Sondag,
30 Oktober, om 15:30, in die Konservatoriumsaal, Vanderhoffweg.
Die Potchefstroomse pianis, Bernarda Vorster, tree saam met
Fanie Jooste (fagot) en Gary Roberts (hobo) op, in 'n program
wat bestaan uit die fagotsonate van Hurlstone, Dutilleux se
manjifieke hobosonate, en opwindende trios van Beethoven en
Poulenc. Hierdie program is vroeër vanjaar met groot sukses by
Unisa aangebied.
[Go to Page]
|
|
MNR en MEJ KEURHOF 2005 |
 |
|
Deur Johan Marais
Tydens 'n
spoggeleentheid die aand van 13 Oktober by die skool, is Mnr en
Mej Keurhof gekies. Uit die groot groep deelnemers, was daar 26
finaliste wat deurgedring het tot hierdie gesogte gebeurtenis.
Aangebied deur die
ouerkomitee, was dit 'n sprankelaand van musiek, dans en
opwinding vir al die deelnemers, leerders, ouers, personeel,
beoordelaars en fotograwe.
[Go to Page]
|
|
Donations to Child Welfare, Stilfontein |
 |
|
Yourcity, in
collaboration with numerous businesses in Klerksdorp, decided to
show their support by pledging to donate all of our profits
generated from these two pages, to Child Welfare, Stilfontein.
[Read more]
|
|
A DREAM COME TRUE? |
 |
|
By Johan Marais
James Lennox is a jovial
10-year-old boy with a sense of humour. He shares the same aspirations as
his peers. With excitement he recounts having enjoyed a cricket match on
Sunday and shyly admits to possibly spending too much time playing video
games.
Seriously handicapped by
cerebral palsy, this youngster has surprised those close to him with his
fervour for life. He will be involved in a home school program from the
start of next year. Julia is his loving and proficient caregiver and has
been with the family for 16 years. She assists in giving him his essential
therapy each day.
[Read
More]
|
|
KOSTUUMJUWELE Maak 'n Halsnoer |
 |
|
Stilfontein
biblioteek bied op Donderdag, 3 November, 'n kursus aan, vir die
maak van kostuumjuwele. Tydens hierdie kursus, gaan u 'n
halsnoer met bypassende oorkrabbetjies voltooi. Die aanbieder is
Wilna Bogenhofer, en dit sal vanaf 9:00 tot 12:00 plaasvind. Die
koste beloop R100-00, en sluit kursusfooi, krale en ander
benodigdhede in.
Bespreek gerus by
STILFONTEIN BIBLIOTEEK, voor of op Maandag, 31 Oktober.
Inskrywingsgelde is betaalbaar met bespreking. Skakel (018) 484
7010, 484 7009 of 484 7001, vir meer besonderhede.
[Go to page]
|
|
KHS PRESTEER |
 |
|
Cobie Beytell van KHS het
uitsonderlik hierdie jaar presteer met 'n hele string swemprestasies. Sy
kwalifiseer en neem deel aan: SA Nationals, FINA World Cup, SA Short Course,
SA National Age Group en aan die 4 Provincials galas.
Deon van den Berg en Angelique
van Niekerk verteenwoordig die Noordwes Provinsie in die Suid-Afrikaanse
Skole ruiterkuns byeenkoms op 24 September. Hulle is in die Noordwes A-span
opgeneem. Die span behaal 'n 6de plek in die High School Novice klas en 'n
7de plek in die High School Novice Accumulator klas.
[Go to page]
|
|
|
 |