 |
|
About Yourcity
Home
Services
Current Newsletter
Old Newsletter
Old Newspaper
Contact Us |
|
Front Page
Picture |







To take advantage of this
special [click here]
011001011010001010101100 |
|

[Go to Page]
|
|
Mean Mr Mustard |
|
 |
|
Amongst the
multitude of South African artists that one has seen come and go
over the years, most succeeding in doing little more than
releasing one album and possibly getting two tracks on limited
airplay, MEAN MR MUSTARD is a name that has remained
known.
[Read More]
|
|
Fiancé of the Year Competition |
 |
|
Congratulations to
Annelie Koorzen chosen as one of the finalist for Financé of the
Year Competition. There is still time for couples to enter to
win their whole wedding. Entry forms available at the office of
Yourcity or on www.yourcity.co.za. Entries close in January
2006.
[Read More]
|
|
Awards 2005’ |
 |
|
SPECIAL HONORARY COMMENDATION
To the GET
Team & Mrs Elsa Phillips - Who won the Global Enterprise
Challenge for “Best Creative Design”
COMMUNITY SERVICE AWARD
Stilfontein DRD
Noodform Ds. S.J. Oosthuizen, Julita van der Westhuizen &
Komitee
SMALL ENTERPRISE OF THE YEAR
Flamwood
Video Centre Sippy Guerreiro
[Read More]
|
|
R500 000 vir Puk se Tekstegnologie-sentrum |
 |
|
Die Noordwes-Universiteit Potchefstroomkampus se sentrum vir
tekstegnologie, ook bekend as CTexT, het pas R150 000 van Bytes
Document Solutions (BDS) ontvang.
Volgens `n
persverklaring deur die kampus uitgereik, is dit deel van 'n
R500 000-borgskap wat oor 'n tydperk van drie jaar, deur BDS en
Altron Charitable Trust aan die sentrum gegee sal word vir die
navorsing en ontwikkeling van taaltegnologie-produkte.
[Read More]
|
|
Flamwood Walk |
 |
|
Die afgelope
Vrydagaand, 25 November, het gesorg vir groot opwinding by
Flamwood Walk.
Met verskeie
kunstenaars, waaronder Ben G wat opgetree het, en 'n laser- en
watervertoning later die aand. Die hoogtepunt was natuurlik
HI-5, wat die meisies 'mal' gemaak het! Ons kan nou verstaan
hoekom hierdie manne is dan so strelend op 'n meisie oë.
[Read more]
|
|
TOY RUN' vir LIEFDADIGHEID |
 |
|
Op Sondagoggend, 27 November,
het verskeie motorfietsklubs van Klerksdorp, weereens gewys dat hulle omgee
vir minder bevoorregte kindertjies, deur speelgoed van verskillende tipes en
grotes aan te skaf, en dan te skenk. Meer as 150 motorfietsryers op hul
ysterperde het op Mega Liquors se perseel in Irene Park byeengekom. Die
geleentheid is 'n jaarlikse instelling wat gehou word ten bate van welsyn.
[Read more]
|
|
Mej. Orkney |
 |
|
Die 16 jarige Patricia Milho, van Lofdal Christenskool is
Saterdag 5 November gekies as Mej. Orkney
[Go to Page]
|
|
HOTRODS! |
 |
|
2L Klas
1st Francois Odendaal
(Merlin Properties)
2nd Quinton Muton (Saddles Orkney & Tiger Wheel &
Tyre)
3rd Dewald Roos (Auto Sales)
[Read More]
|
|
St Conrad's College
Cricket Team |
 |
|
Derrick Healey (coach), Bradley
Price (Vice Captain), Finlay McArthur (Captain), Dave McCallum (coach),
Back, Rory McArthur, Razeen Gangat, Michael Walters, Mwila Mwitumwa, Ryan
Visser, Zaslane Francis, Thabang Moalusi, Daniel Chedrawy, Ricardo Damiao,
Louis-Philip Shahim, Sean Holleran.
[Go to Page]
|
|
WICKED CRICKET AT SEDGARS PARK POTCHEFSTROOM
HIGHVELD LIONS vs NASHUA TITANS! |
 |
|
On Sunday 4 December 2005 the
Highveld Lions will take on the Nashua Titans in what promise to be a very
exciting limited overs day game. The match will start at 10:00 and the
gates will open 90 min prior to the first ball being bowled.
[Read More]
|
|
|
 |