 |
|
About Yourcity
Home
Services
Current Newsletter
Old Newsletter
Old Newspaper
Contact Us |
|
Front Page
Picture |







To take advantage of this
special [click here]
011001011010001010101100 |
|
MAY YOU HAVE A LOVABLE VALENTINE'S!

[Go to Page]
|
|
EMPLOYEES URGED TO STRIVE FOR EXCELLENCE |
|
 |
|
North West MEC for
Public Works, Honourable Howard Yawa, says public servants are
finding better ways of providing service to the public. He was
speaking at the glittering 2005/06 Inaugural MEC's Excellence
Awards ceremony held last Friday at the Barolong Boo- Ratshidi
Community Hall in Montshioastadt near Mafikeng.
[Read More]
|
|
MICA
Klerksdorp Opening |
 |
|
Saterdag 21
Januarie 2006 het gesorg vir groot opwinding op die hoek van
Williams en Austen Straat in Wilkoppies. MICA Klerksdorp
het hul groot opening gehou en “Die Nutsman”, Riaan Venter as
gas gehad. Oud en jonk het sy demonstrasies terdeë geniet.
[Read More]
|
|
NUWE ONNIES VIR KHS |
|
 |
|
Mev. Yolande
Heijmans, Mnr. Rudie Meyer en Mev. Marinda du Preez is van
Januarie verbonde aan KHS. Mev. Heijmans bied die vak toerisme
aan, Mnr. Meyer biet menslike sosiale wetenskap en Mev. Du Preez
aardrykskunde en sport. Mnr. Jaco Prins bied lewensoriëntering
aan en Mej. Liezel Stonestreet wiskunde.
[Read More]
|
|
Gelukkige Wenner Ontvang Pragmotor |
 |
|
Westvaal Klerksdorp
het einde 2005 'n kompetisie geloots waar 'n gelukkige wenner
die kans gestaan het om die pragtige Opel Tigra te wen vir 'n
naweek.
Die gelukkige
wenners is Neville en Lexley Charles wat vir 'n naweek die
spogwa onder hande gaan neem.
[Go to Page]
|
|
FLAMWOODWALK FEATURE |
|



|
|
Nearly everyone
uses cellphones and we all tend to have problems now and again.
MI Cellular offers a repair service while you wait. You can
also find cellphone accessories to give your phone some
character. Tel: 018 462 4091
TATA is India's
most reliable, dynamic and futuristic automobile manufacturer.
With more than 130 models spanning a wide range of commercial
vehicles, passenger cars and multi-utility vehicles, TATA Motors
provides the wheels for India's & South Africa's Growth. Tel:
018 462 8227
[Go to Page]
|
|
NOVAC
Fietswedren |
 |
|
Die fietswedren kalender het op
Saterdag, 21 Januarie afgeskop met die eerste ren wat plaasgevind het. Die
Novac fietswedren het by die Portugese saal begin en die roete het beide die
Palmietfontein en FaanMeintjies paaie benut.
[Go to Page]
|
|
|
 |