| Top | |||||
|
Pages
1
2 3
4 5
6 7
8
|
|||||
|
|
Askari Rugby Klub het die afgelope naweek van die 29ste Oktober hul jaareind funksie gehou. Die aand het ‘n paar verrassings gehad met die bekend making van die klub se nuwe naam. Askari sal nou voortaans bekend staan as Klerksdorp Rugby Klub. Die nuut aangestelde afrigters van Klerksdorp Rugby Club is as gevolge: Mark Gear, Adv. Piet Oosthuizen, Rupert Mcgeer en Willie v. As sal onderskeidelik die 1ste en 2de spanne se breiers wees en Ollie Ollewagen as die span se bestuurder. Die afrigters van die 3rde span en O / 20’s sal wees Jorrie Jordaan en Piet Strydom en die span bestuurder Blackie Swart. Die Klubkaptein sal wees Riaan Strauss (Sharky). Klerksdorp Rugby Klub wil ‘n versoek rig aan al rugby spelers van die dorp en matrieks wat nou klaar is met skool om te begin inskakel by die klub. Skakel Clerens by 082 322 1410 of Willie van As 082 342 9917 vir meer inligting. |
||||
|
Schoonspruit ontvang nuwe skoolbus ‘n Droom word waar!!! Die nuwe skoolbus, ‘n 23-sitplek Mercedes Sprinter, word deur Mnr. Mike Habib aan die skoolhof, Mnr. Lambrechts, oorhandig. |
|||||
|
A/B League Pick ‘n Pay beat Cargo 121 / 93 PG’s Pub & Grub beat Bangledesh
C League MOAB lost to Speedy Den Tigers 52 / 131 Malmoere lost to Overland 68 / 94 Suidwes Mans beat Renue 102 / 82 Speedy Den Tigers beat Malmoere 140 / 84 Gregorian Monks beat Flinstones 140 / 90
D League Tren Tyre beat Sitting Ducks 94 / 78 Bulls lost to Tren Tyre 86 / 122 Sitting Ducks lost to Ladies 110 / 115
Mine League Kopanang Gold Plant lost to 8shaft Gold 85 / 106 Private beat 8 shaft Uranium 106 / 81 Security beat WAFU 121 / 109
Social Mixed League Cectronics Mixed beat Eagles Pub Mixed Suidwes Mixed beat DRD Mixed
Social Games North West invitation beat Gregorian Monks 122 / 114 Cargo Lourens beat Cargo Neels 90 / 89 Frazer Alexander Black drew with Frazer Alexander Yellow 97 / 97 Tusk Casino lost to Cectronics 113 / 117 |
|||||
|
Schoonspruit
leerders verwerf Noordwes Kleure
Xander Cornelius (links) en Shaldon Challens (regs)(twee O / 14 krieket spelers verwerf Noordwes Kleure in krieket. |
|||||
| Powerade Netbal Aandreeks | |||||
![]() |
![]() |
||||
|
|
|||||