Top
 

 

 Pages 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16

 

 
 
 
 

 

 

Diesellec Speel Aand Gholf

 

Diesellec het hierdie jaar besluit om so ‘n bietjie anders te wees en 'n Gholfaand by die Maschie baan te hou. Dit was 'n besigheidssektor gholfdag waar 14 besighede bymekaar gekom het om bietjie van hul frustrasies op die golfbaan uit te haal.

Van die besighede wat deelgeneem het was- GBS, Midvaal Watercompany, Danlou Motors, Bowcliff, Yourcity, Diesellec en Cartrack.

Na ’n goeie rondte gholf deur al die maatskappye, het Diesellec gesorg vir 'n heerlike maaltyd! Daarna het die manne weer die bowwe betree vir die 2de nege putjies wat heelwat anders was as die 1ste nege, omdat daar onder spreiligte gespeel moes word.

Die wenners is soos volg:

1ste  plek - Midvaal Watercompany  met 66 punte.               

2de  plek  - GBS  met 64 punte.

3de  plek  - Danlou Motors met 53 punte.

4de plek   - Bowcliffe prys vir die langste dag gewen.

Diesellec wil net dankie sê aan al die maatskappye wat aan die gholfdag deelgeneem het, en geluk aan almal wat trofeës ontvang het.

Back to Top