| Top | |||
|
|
Pages
1
2 3
4 5
6 7
8
9 10
11 12
13 14
15 16
|
||
|
|
|||
|
|
|||
|
Hiermee word kennis ooreenkomstig die bepalings van artikel 79(18) van die Ordonnansie op Plaaslike Bestuur, 1939, soos gewysig, gegee dat die Stadsraad voornemens is parkerwe 988 tot 991, La Hoff, ongeveer 7048m² groot, te vervreem. 'n Afskrif van die Stadsraad se besluit asook 'n plan waarop die ligging van die voormelde grondgedeeltes aangedui word, sal gedurende gewone kantoorure by kamer 103, Burgersentrum, ter insae lê. Enigeen wat beswaar teen die vervreemding wil aanteken, moet sodanige beswaar skriftelik voor VRYDAG, 4 FEBRUARIE 2005 by die ondergetekende indien. Burgersentrum TZ MOKHATLA KLERKSDORP MUNISIPALE BESTUURDER Kennisgewing nr 407/2004 15 Desember 2004 |
|||
|
Notice is hereby given in terms of the provisions of section 79(18) of the Local Government Ordinance, 1939, as amended, that it is the intention of the City Council to sell park erven 988 to 991, La Hoff, together approximately 7048m² in extent. A copy of the Council's resolution as well as a plan indicating the situation of the said portions of land may be inspected at room 103, Civic Centre, during normal office hours. Any person who has any objection to the proposed alienation must lodge his objection in writing with the undersigned before FRIDAY, 4 FEBRUARY 2005. Civic Centre TZ MOKHATLA KLERKSDORP MUNICIPAL MANAGER Notice no 407/2004 5 December 2004 AMLL/yn |
|||
|
Hiermee word kennis ooreenkomstig die bepalings van artikels 67 en 68 van die Ordonnansie op Plaaslike Bestuur, 1939, soos gewysig, gegee dat die Stadsraad voornemens is parkerwe 988 tot 991, La Hoff, gesamentlik ongeveer 7048m² groot, permanent te sluit. 'n Afskrif van die Stadsraad se besluit asook 'n plan waarop die ligging van die voormelde grondgedeeltes aangedui word, sal gedurende gewone kantoorure by kamer 103, Burgersentrum, ter insae lê. Enigeen wat beswaar teen die voorgestelde sluiting van die grondgedeeltes het of wat enige eis om skadevergoeding sal hê indien die sluiting uitgevoer word, moet sy beswaar of eis nie later nie as MAANDAG, 21 FEBRUARIE 2005 skriftelik by die ondergetekende indien. Burgersentrum TZ MOKHATLA KLERKSDORP MUNISIPALE BESTUURDER Kennisgewing nr 408/2004 15 Desember 2004 |
|||
|
Notice is hereby given in terms of the provisions of sections 67 and 68 of the Local Government Ordinance, 1939, as amended, that it is the intention of the City Council to close permanently park erven 988 to 991, La Hoff, together approximately 7048m² in extent. A copy of the Council's resolution and a plan indicating the situation of the said portions of land will lie for inspection at room 103, Civic Centre, during normal office hours. Any person who has any objection to the proposed closing of the portions of land or who may have any claim for compensation if such closing be carried out, must lodge his objection or claim with the undersigned in writing not later than MONDAY, 21 FEBRUARY 2005. Civic Centre TZ MOKHATLA KLERKSDORP MUNICIPAL MANAGER Notice no 408/2004 15 December 2004 AMLL/yn |
|||
|
Hiermee word kennis ooreenkomstig die bepalings van artikel 79(18) van die Ordonnasie op Plaaslike Bestuur, 1939, soos gewysig, gegee dat die Stadsraad voornemens is om erf 2668, Tigane Uitbreiding 4, ongeveer 595m² groot, te vervreem. 'n Afskrif van die Stadstaad se besluit asook 'n plan waarop die ligging van die voormelde grondgedeelte aangedui word, sal gedurende gewone kantoorure by kamer 102, Burgersentrum, ter insae lê. Enigeen wat beswaar teen die vervreemding wil aanteken, moet sodanige beswaar skriftelik voor DONDERDAG, 3 FEBRUARIE 2005 by die ondergetekende indien. Burgersentrum TZ MOKHATLA KLERKSDORP MUNISIPALE BESTUURDER Kennisgewing nr 10/2005 13 January 2005 |
|||
|
Notice is hereby given in terms of the provisions of section 79(18) of the Local Government Ordinance, 1939, as amended, that it is the intention of the City Council to sell erf 2668, Tigane Extension 4, approximately 595m² in extent. A copy of the Council's resolution as well as a plan indicating the situation of the said portion of land may be inspected at room 102, Civic Centre, during normal office hours. Any person who has any objection to the proposed alienation must lodge this objection in writing with the undersigned before THURSDAY, 3 FEBRUARY 2005. Civic Centre TZ MOKHATLA KLERKSDORP MUNICIPAL MANAGER Notice no 10/2005 Jvdk/yn |
|||
|
Hiermee word kennis ooreenkomsig die bepalings van artikel 79(18) van die Ordonnansie op Plaaslike Bestuur, 1939, soos gewysig, gegee dat die Stadsraad voornemens is om gedeelte (B) van erf 22134, Jouberton Uitbreiding 22, ongeveer 1262m² groot, uit die hand te verkoop. 'n Afskrif van die stadsraad se besluit, die voorwaardes van verkoop en 'n plan waarop die ligging van die erf aangetoon word, sal gedurende kantoorure by kamer 102, Buregersentrum, ter insae lê. Enigeen wat beswaar teen die vervreemding van die erf wil aanteken, moet sodanige beswaar skriftelik voor DONDERDAG, 3 FEBRURARIE 2005 by die ondergetekende indien. Burgersentrum TZ MOKHATLA KLERKSDORP MUNISIPALE BESTUURDER Kennisgewing nr 7/2005 13 Januarie 2005 |
|||
|
Notice is hereby given in terms of the provisions of section 79(18) of the Local Government Ordinance, 1939, as amended, that it is the intention of the City Council to sell a portion of erf 22134, Jouberton Extension 22, approximately 1262m² in extent, out of hand. A copy of the Council's resolution as well as a plan indicating the location of the said erf may be inspected at room102, Civic Centre, during normal office hours. Any person who has any objection to the proposed alienation must lodge his objection in writing with the undersigned before THURSDAY, 3 FEBRUARY 2005. Civic Centre TZ MOKHATLA KLERKSDORP MUNICIPAL MANAGER Notice no 7/2005 13 January 2005 Jvdk/yn |
|||
|
Hiermee word kennis ooreenkomstig die bepalings van artikel 79(18) van die Ordonnansie op Plaaslike Bestuur, 1939, soos gewysig, gegee dat die stadsraad voornemens is om erf 12738, Jouberton Uitbreiding 18, ongeveer 2303m² groot, te vervreem. 'n Afskrif van stadsraad se besluit asook 'n plan waarop die ligging van die voormelde erf aangedui word, sal gedurende gewone kantoorure by kamer 102, Burgersentrum, te insae lê. Enigeen wat beswaar teen die vervreemding wil aanteken, moet sodanige beswaar skriftelik voor DONDERDAG, 3 FEBUARIE 2005 by die ondergetekende indien. Burgersentrum TZ MOKHATLA KLERKSDORP MUNISIPALE BESTUURDER Kennisgewing nr 8/2005 13 Januarie 2005 |
|||
|
Notice is hereby given in terms of the provisions of section 79(18) of the Local Government Ordinance, 1939, as amended, that it is the intention of the city council to sell erf 12738, Jouberton Extension 18, approximately 2303m² in extent. A copy of the Council's resolution as well as a plan indicating the situation of the said erf may be inspected at room 102, Civic centre, during normal office hours. Any person who has any objection to the proposed alienation must lodge his objection in writing with the undersigned before THURSDAY, 3 FEBRUARY 2005. Civic centre TZ MOKHATLA KLERKSDORP MUNICIPAL MANAGER Notice no 8/2005 13 January 2005 Jvdk/yn |
|||
|
|
|||