| Top | |||
|
Pages
1
2 3
4 5
6 7
8
|
|||
|
|
|||
|
Charmaine Jackson Properties
Charmaine Jackson Properties
Charmaine Jackson Properties
DE HUIZEMARK
DE HUIZEMARK
DE HUIZEMARK
|
|||
|
ELAND SAFARI LODGE - Contact us for conference facilities or planning meetings. Louisa - 083 296 0725, Aloma - 083 631 4255 or Du Toit - 083 631 4251. Bonanza Paving. Vir gratis kwotasies op plaveisel, beton mure, verwydering van bourommel, tuinvullis, aflewering van sand, stene ens. Skakel Anton 082 225 4517 / Annelize 072 324 4153. MCSE / Cert. PC Engineering Learn current Microsoft products & technologies and broaden your spectrum of hardware, software and operating systems. Starting 9 February 2005. Call Damelin 018- 468 7147. Cert. in Practical Accounting This course upgrades you from a bookkeeper to a valued member of your company's accounting team. Starting 2 March 2005. Call Damelin 018-468 7147. Dipl. In Human Resource Management Correct staff selecting, training and motivation will increase productivity. Achieve this through the Human Resource function. Starting 24 February 2005. Call Damelin 018-468 7147. Dipl. In Fundamentals of Project Management Previously used as a “buzz word”, Project Management is now accepted as a Senior Management profession. Starting 22 February 2005. Call Damelin 018-468 7147. MS Office XP Introducing you to the electronic office environment, by mastering basic levels of Ms Windows, MS Word, MS Excel and MS Powerpoint. Starting 21 February 2005. Call Damelin 018-468 7147. Business Management and Computer Skills Unsure of your future in 2005, this course focuses on all sectors of any business. This will increase your knowledge of running your own business as well as giving you guidelines to careers. Daily classes. Call Damelin 018-468 7147. POENIES ELECTRICAL - Nou tot u diens in Buffeldoornweg 60 vir al jou elektriese benodighede. Klein of groot, skakel ons gerus by 018- 468 7912. Oop 7 tot 5. Real People Cash Loans. Need money? Loans of up to R10 000. Call Jacobus Francois Lee at 073 350 7736. Also help after hours. THE ART OF BEAUTY Treat yourself this February. Back and neck massages, R30.00. Call (018) 484 1199. THE ART OF BEAUTY Have your skin deep cleansed, facials from R80,00. Call (018) 484 1199. THE ART OF BEAUTY Working till 5pm, no time for beauty treatment, we are open after hours on arrangement to spoil yourself. Call (018) 484 1199. THE ART OF BEAUTY Spoil yourself with a manicure a week, manicures from R35,00. (Manicure clubs available from R60,00). Call (018) 484 1199. THE ART OF BEAUTY Bridal Make-up only R100,00 (price includes trials). Call (018) 484 1199.
|
|||
|
VERLORE TITELBEWYS Hierby word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie agt-en-sestig van die Regulasies uitgevaardig onder die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om 'n gesertifiseerde afskrif van Notariële Huurkontrak K186/2001L gedateer 19 Januarie 2001 in naam van STEFANUS PETRUS BEKKER ten aansien van sekere: Huurkontrakterrein nr. 71 (EEN EN SEWENTIG) geleë op Gedeelte 55 (gedeelte van Gedeelte 25) van die plaas WITKOP 438, Registrasie Afdeling I.P. Provinsie Noordwes. GROOT: 113 (EENHONDERD EN DERTIEN) vierkante meter; wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Pretoria binne drie weke na die eerste publikasie van hierdie kennisgewing. GEDATEER te KLERKSDORP op hede die 28STE dag van Oktober 2004.
VERLORE TITELBEWYS Hierby word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie agt-en-sestig van die Regulasies uitgevaardig onder die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om 'n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T7967/1997 gedateer 30 JANUARIE 1997 in naam van CITY COUNCIL OF KLERKSDORP ten aansien van sekere: ERF 2124 KLERKSDORP UITBREIDING 32 DORPSGEBIED Registrasie Afdeling I.P., Provinsie Noordwes; GROOT 1022 (EENDUISEND TWEE EN TWINTIG) vierkante meter; Wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Pretoria binne drie weke na die eerste publikasie van hierdie kennisgewing. GEDATEER te KLERSKDORP op hede die 20STE dag van OKTOBER 2004. |
|||
|
NOTICE IN TERMS OF TOWN PLANNING SCHEME KLERKSDORP Notice is hereby given that Mr. J.F. de Beer intend/s applying to the Klerksdorp City Council for its special consent in terms of clause 11 of the Klerksdorp Town Planning Scheme, 1998 to use Erf/Erven 124 Ian Street, Wilkoppies for the purposes of storing of trucks. The building plans (if any) may be inspected at N/A Any person having any objection to the proposed use must lodge such objection in writing together with the grounds thereof with the Town Clerk, Klerksdorp City Council, P.O. Box 99, Klerksdorp, 2570 and with the undermentioned applicant before 10 February 2005.
Address of applicant Date: 19 January 2005 KENNISGEWING INGEVOLGE DORPSBEPLANNINGSKEMA KLERKSDORP Hiermee word kennis gegee dat Mnr. J.F. de Beer van voornemens is om aansoek by die Klerksdorp Stadsraad te doen om spesiale toestemming ingevolge klousule 11 van die Klerksdorp Dorpsbeplanningskema, 1998 om Erf/Erwe Ian Straat 124, Wilkoppies te gebruik vir die doel van staan van vragmotors. Die bouplanne (indien enige) kan nagegaan word te N.V.T Enige persoon wat teen die voorgestelde gebruik beswaar wil maak moet sodanige beswaar, tesame met redes daarvoor, skriftelik by die Stadsklerk, Klerksdorp Stadsraad, Posbus 99, Klerksdorp, 2570 en die ondervermelde applikant, voor of op 10 Februarie 2005 indien.
Adres van applikant Datum: 19 Januarie 2005
|
|||
| Graphic Designer Needed | |||
|
|
|||
| Marketer Needed | |||
|
|
|||
| To Advertise | |||
|
|
|||
|
|
|||
| Need a Website? | |||
|
|
|||
![]() |
|||
|
|
|||