| Top | |||
|
Pages
1
2 3
4 5
6 7
8
|
|||
|
|
Danlou Marine en Yourcity Sportvrou van die maand Chandré Niewoudt, tans ‘n Graad 6 leerling by Laerskool President het al op elf-jarige ouderdom ‘n armvol prestasies agter die blad. Vandat sy in Februarie 2001 begin stoei het, het Chandré net na hoër en hoër hoogtes gereik. In 2001 verower sy onder andere ‘n silwer medalje by die Kabouter Kampioenskappe, goud by die Johnny Reitz Ope en goud by die Noord Vrystaat en Noordwes Ope. Sy ontvang in dieselfde jaar haar Noordwes Kleure sowel as ‘n Goue Meriete toekenning van die Klerksdorpse Stadsraad en die Sport Dogter Laerskole SA Jeug Kampioen van die Klerksdorp Stoeiklub. In 2002 verower sy goud by die Sarel Bester Ope in Oos Gauteng, die Noord Vrystaat Ope en die Noordwes Ope en kry silwer by die SA Presidents Vrystyl Kampioenskappe. Sy ontvang vir ‘n tweede jaar Noordwes Kleure sowel as ‘n Silwer Meriete toekenning van die Klerksdorpse Stadsraad en die SA Presidents Vrystyl Dames Sportdogter Laerskole by die Klerksdorp Stoeiklub. 2003 is haar derde jaar in Noordwes Kleure met weereens ‘n Goue Meriete toekenning van die Klerksdorpse Stadsraad. Sy verower silwer by die Noord Vrystaat Ope, maar is slegs gelukkig met goud vir die Sarel Bester Ope, Oos Gauteng, die SA Presidents Kampioenskappe en die SA Jeug Kampioenskappe. By die Klerksdorpse Stoeiklub ontvang Chandré toekennings vir Meeste SA Titels in een jaar Verower, Meeste SA Medaljes in een jaar Verower, SA Presidents Dames, SA Vrystyl Dames, SA jeug o/13 en Sportdogter Laerskole. Chandré het beslis ook nie laat slapl in 2004 nie. Sy verower goud by die Sarel Bester Ope, Oos Gauteng, die Noord Vrystaat Ope en die Noordwes Ope, met silwer by die SA Presidents Kampioenskappe en SA Jeug Kampioenskappe. Sy pryk vir die vierde jaar in Noordwes Kleure en ontvang ‘n Silwer Meriete toekenning van die Klerksdorpse Stadsraad. By die Klerksdorp Stoeiklub kry sy die volgende toekennings: Meeste medaljes in een jaar verower, SA Presidents Vrystyl Dames, SA Vrystyl Dames en SA Jeug o/13 Sportdogter Laerskole. Chandré is beslis ‘n voorstaande sportvrou en ons wens haar hartlik geluk met haar vele prestasies. Hou so vol!
Orkney Golf Club O.G.C. & Volkswagen Sponsor Day Results
1st place: D. Morelli, R. Coetzee
and C. Neethling with 69 pts. Nearest to the pin: 2nd Jimmy Katswang, 7th J. Maritz, 16th W. Lewies
Hidden Birdie: no 10 R. Coetzee, W.
Jansen van Rensburg, W. van der Merwe,
For Tee-off times please phone: 018- 478 3522 / 473 2899 Please note our Friday Special: R25.00 for 9 Holes, R25.00 for 18 Holes
WELCOME TO KLERKSDORP RUGBY CLUB Klerksdorp Rugby club is situated behind Milner High School at the Klerksdorp Recreation Club. A Club with a rich history of rugby which will host any rugby player in North West. A Club where a rugby player can feel at home with a culture of sportsmanship and spirit. We welcome any players, existing senior players, beginners and also o/20 players fresh from High School, to join us Monday, Tuesday and Thursday nights at 18:15. Our skilled coaches include, Rupert McGeer, Mark Geer and also Piet Oosthuizen, former North West coach. Our first of six friendlies starts on 12 February and an exciting season starts on 26 March. For any information call Willie van As on 082 342 9917.
B.League C.League
Gregorian Monks beat Suidwes Mans 88/75 D. League
Samsung beat WAFU 119/85 E. League
Ladies beat WAFU
119/94 Mine League
Noligwa Gold beat 8 Shaft Uranium 169/62 Social Games
Rock Build beat Nestlé
131/83 Answer the following easy question! Which team is currently ranked 2nd in the world in the ICC Test Rankings?
If you know the answer, give us a call on (018)
468 8883,or email us @
info@yourcity.co.za Last week’s winner was: Claude van der Merwe |
||
|
|
|||
|
|
|||