Top
   Pages 1 2 3 4 5 6 7 8

 
 
 

 

 

Other

 


PRIVAAT
Meenthuis te huur. Jan van Riebeeckweg 45, Klerksdorp. Huis no 4. R2900 p.m. Call 083 656 5713.

FURNITURE 4 ALL.  Ons pand, koop en verkoop meubels. Vir die beste pryse kom loer in by 108 Voortrekkerstr, langs Kentucky Fried Chicken. U kan ons ook skakel by
018- 462 9939.

JULIPO EXPRESS. Vir alle koerierswerk, landwyd en internationaal. U kan ons gerus skakel. Tel: 018- 468 8860/1 en 018- 468 1163.

Bonanza Paving. Vir gratis kwotasies op plaveisel, betonmure, verwydering van bourommel, tuinvullis, aflewering van sand, stene ens.
Skakel Anton  082 225 4517 /
Annelize  072 324 4153.

TE KOOP. Sensatoin 1700BR Ski boat with Trailer, Front Load CD Player and Canopy. 140pk Suzuki Enjin.  R69 000.
Skakel 018- 462 5781. Insake boedel wyle H.P. Ferreira.

TE KOOP. 1997 Opel Astra 1600is. Voetstoots. R39 000. Skakel 018- 462 5781. Insake boedel wyle H.P Ferreira.

Tweede handse “Slimming” masjien te koop, basies nuut. In werkende en baie goeie kondisie. R500. Skakel 084 510 1431 vir ‘n produk wat werk.

Hawkins “Slimming” machine for sale. Basically new, fully equipped. For enquiries call 084 510 1431.

THE ART OF BEAUTY  Treat yourself this February. Back and neck

massages, R30.00. Call (018) 484 1199.

THE ART OF BEAUTY  Have your skin deep cleansed, facials from R80,00. Call (018) 484 1199.

THE ART OF BEAUTY  Working till 5pm, no time for beauty treatment, we are open after hours on arrangement to spoil yourself. Call (018) 484 1199.

THE ART OF BEAUTY  Spoil yourself with a manicure a week, from R35,00. (Manicure clubs available from R60,00). Call (018) 484 1199.

THE ART OF BEAUTY  Bridal make-up only R100,00 (price includes trials).
Call (018) 484 1199.

Back to Top
 

Legal Notices


Hilbren Gebou
Anderson Str 23
POSBUS 100
KLERKSDORP, 2570
TEL: (018) 462 2711/2/3
FAKS: (018) 462 6538
E-POS: garylou@iafrica.com

VERLORE TITELBEWYS

 Hierby word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie agt-en-sestig van die Regulasies uitgevaardig onder die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om 'n gesertifiseerde afskrif van Notariële Huurkontrak T100233/1994 gedagteer 9 Desember 1994 in naam van CITY COUNCIL OF KLERKSDORP ten aansien van sekere:

Erf 35 (VYF EN DERTIG), KHUMA, dorpsgebied, Regustrasie afdeling I.P provinsie Noordwes,

Regustrasie afdeling I.P provinsie Noordwes,

GROOT: 312 (DRIE HONDERD EN TWAALF) vierkante meter;

Wat verlore gemaak het of vernietig is, Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrasie van Aktes te Pretoria binne drie weke na die eerste publikasie van hierdie kennisgewing.

GEDATEER te KLERKSDSDORP op hede  19 van JANUARIE 2005.

TZ MOKHATLA

BEËDIGDE VERKLARING EN AANSOEK VIR DIE UITREIKING VAN 'N GESERTIFISEERDE AFSKRIF VAN 'N TRANSPORTAKTE INGEVOLGE DIE BEPALINGS VAN REGULASIE 68(1)

Ek, die ondergetekende
THUPI ZACHARIA MOKHATLA in my hoedanigheid as Munisipale
Bestuurder van :
THE CITY COUNCIL OF KLERKSDORP

Hierin handelende en behoorlik daartoe gemagtige kragtens 'n besluit geneem deur die UITVOERENDE BURGEMEESTER van die gemelde Stadstraat te Klerksdorp op die 2de dag van November 2001.

Verklaar hiermee onder eed as volg:

1. Ons die geregistreerde houer van Transportakte T100233/1994 is ten opsigte van:
ERF 35 KLERKSDORP DORPSGEBIED
REGISTRASIE AFDELING IS PROVINSIE NOORDWES.

GROOT 312 (DRIE HONDERD EN TWAALF) VIERKANTE METER:
GEHOU kragtens Akte van Transport T100233/1994.

2.Die gemelde Transportakte is werklik verlore en is na grondige ondersoek nie te vind nie.

3.Die omstandighede waaronder die gemelde akte verlore geraak het is onverklaarbaar.

4. Ons doen gevolglik aansoek by die Registrateur van Aktes te Pretoria om die uitreiking van 'n gesertifiseerde afskrif van die gemelde akte.

Ek sertifiseer dat die Deponent erken dat hulle die inhoud van hierdie verklaring/beëdigde verklaring ken en verstaan, wate KLERKSDORP op die 20ste JANUARIE 2005 beëdig is, en dat daar aan die Regulasies vervat Goewermentkennis-gewing R.1258 van 21 Julie 1972 (soos gewysig) voldoen is. ng R.1258 van 21 Julie 1972 (soos gewysig) voldoen is.

KOMMISSARIS VAN EDE
ERF 35 KLERKSDORP DORPSGEBIED
REGISTRASIE AFDELING IP PROVINSIE NOORDWES.

 KOMMISSARIS VAN EDE.

Back to Top
 


Hilbren Gebou
Anderson Str 23
POSBUS 100
KLERKSDORP, 2570
TEL: (018) 462 2711/2/3
FAKS: (018) 462 6538
E-POS: garylou@iafrica.com

VERLORE TITELBEWYS

Hierby word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie agt-en-sestig van die Regulasies uitgevaardig onder Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om 'n gesertifiseerde afskrif van transportakte T7967/1997 gedateer 30 JANUARIE 1997 in naam van ANDREW CLARENCE MINNEE en MAGDALENA MINNEE ten aansien van seker:

ERF 2124 KLERKSDORP UITBREIDING 32 DORPSGEBIED

Registrasie afdeling I.P, Provinsie Noordwes:

GROOT 1022 (EENDUISEND TWEE EN TWINTIG) vierkante meter;

Wat verlore geraak het of vernietig is.

Alle persone wat teen die uittreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Pretoria binne drie weke na die eerste publikasie van hierdie kennisgewing.

Back to Top




Hilbren Gebou
Anderson Str 23
POSBUS 100
KLERKSDORP, 2570
TEL: (018) 462 2711/2/3
FAKS: (018) 462 6538
E-POS: garylou@iafrica.com

VERLORE TITELBEWYS

Hierby word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie agt-en-sestig van die Regulasies uigevaardig onder die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om 'n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T29819/1990 gedateer 11 MEI 1990 in naam van JUDITH JACOBA LIEBENBERG ten aansien van sekere:

Deel Nr 12 soos aangetoon en vollediger beskryf  op Deelplan Nr SS177/1984 in die skema bekend as NELMAR ten opsigte van die grond en gebou op geboue geleë te LICHTENBURG Dorpsgebied, DITSOBOTLA CITY LOCAL MUNICIPALITY van welke deel die vloeroppervlakte, volgens die voormelde Deelplan 155 (EEN HONDERD VYF EN VYFTIG) vierkante meter groot is; en

'n onverdeelde aandeel in die gemeenskaplike eiendom in die skema aan  genoemde deel toegedeel ooreenkomstig die deelnemingskwota soos op genoemde deelplan aangeteken.

Wat verlore geraak het of vernietig is.

Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Pretoria binne drie weke na die eerste publikasie van hierdie kennisgewing.

Back to Top
 




Classens Van Niekerk
CLAASSENS VAN NIEKERK Andersonstr 97, Posbus 11265, Klerksdorp, 2570.

Tel: 018- 464
2571/018-464 2757. Faks: 018- 464 2906. Ook te Orkney.

KLERKSDORP AMENDMENT SCHEME 291

NOTICE OF APPLICATION FOR AMENDMENT OF TOWN PLANNING SCHEME IN TERMS OF SECTION 56(b)(i) OF THE TOWN PLANNING AND TOWNSHIPS ORDINANCE, 1986 (ORDINANCE NO. 15 1986).

 I, HENDRIK VAN NIEKERK, authorized agent of the owner of PORTION 1, HOLDONG 49, WILKOPPIES TOWNSHIP, hereby give notice in terms of section 56(b)(i) of the Town planning and township Ordinance, 1986, that I have applied to  the City Council of Klerksdorp for the amendment of the town planning Scheme known as Klerksdorp amendment scheme 1998, by the rezoning of the property, situated adjacent to VLEI STREET from “RESIDENTIAL 2”.

 Particulars of the application will lie for inspection during normal office hours at the office of the Town Clerk, Room 106, Municipal Building, Pretoria Street, Klerksdorp, for the period of 28 days from 8 FEBRUARY 2005.

 Objections to or representations in respect of the application must be lodged with or made in writing to the Town Clerk at the above address or at P.O. Box 99, Klerksdorp, 2570, or at P.O. Box 11265, Klerksdorp 2570 within a period of 28 days from 8 FEBRUARY 2005.

Address of agent:

HF van Niekerk
Posbus 11265
KLERKSDORP
2570
Tel: 018- 464 2751
Fax: 018- 464 2906

Back to Top
 

 

KLERKSDORP WYSIGINGSKEMA 291

KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING VAN DORPSBEPLANNINGSSKEMA INGEVOLGE ARTIKEL 56 (b)(i) VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986 (ORDONNANSIE NO.15 VAN 1986)

Ek, HENDRIK FRANCOIS VAN NIEKERK, gemagtigde agent van die van GEDEELTE 1, HOEWE 49 geleë in die dorp WILKOPPIES, gee hiermee ingevolge artikel 56 (1)(b)(i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 kennis dat ek by die Stadsraad van Klerksdorp aansoek gedoen he tom die wysiging van die dorpsbeplanningskema, bekend as die Klerksdorp Dorpsbeplanningsskema 1998, soos gewysig, deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë aanliggend aan VLEISTRAAT van “RESIDENSIEëL 1” tot “RESIDENSIEëL 2”.

Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Stadsklerk, Pretoriastraat, Burgersentrum, Kamer 106, Klerksdorp, vir 'n tydperk van 28 dae vanaf 8 FEBRUARIE 2005.

Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne 'n tydperk van 28 dae skriftelik by of tot die Stadsklerk by bovermelde adres of by Posbus 99, Klerksdorp, 2570 of by Posbus 11265, Klerksdorp, 2570, ingedien of gerig word, binne 'n tydperk van 28 dae vanaf 8 FEBRUARIE 2005.

Agent van die agent:

HF van Niekerk
Posbus 11265
KLERKSDORP
2570
Tel: 018- 464 2751
Faks: 018- 464 2906

Back to Top
 


NOTICE OF APPLICATION FOR THE AMENDMENT OF THE TOWN PLANNING SCHEME IN TERMS OF SECTION 56(b)(i) OF THE TOWN PLANNING AND TOWNSHIPS ORDINANCE, 1986 (ORDINANCE 15 OF 1986)

KLERKSDORP AMENDMENT SCHEME 301

 JACOB PETRUS ALBERTUS STRAUSS agent of the owner of Erf 436, Doringkruin hereby give notice in terms of section 56(b)(i) of the Town planning and Townships Ordinance, 1986, that I have applied to the City Council of Klerksdorp for the amendment of the Town planning scheme known as the Klerksdorp Amendment Scheme, 1998, by the rezoning of the property, situated adjacent to  7 Karee Avenue, from Residential 1 to Residential 2: 8 units.

Particulars of the application will lie for inspection during normal office hours at the office of the Town Clerk, Room 106, Municipal Building, Pretoria Street, Klerksdorp for the period of 28 days from 10 February 2005.

Objections to or representations in respect of the application must be lodged with or made in writing to theTown Clerk at the above address or at P.O. Box 99, 2570,Klerksdorp  or at P.O. Box 1292, Klerksdorp, 2570 within a period of 28 days from 8 February 2005.

Address of owner's agent

Mr. JPA Strauss
P.O. Box 1292
Klerksdorp
2570
Tel: 018- 464 2083
Fax: 018- 464 2745

Back to Top
 


KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING VAN DORPSBEPLANNINGSKEMA INGEVOLGE ARTIKEL 56(b)(i) VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986 (ORDONNANSIE 15 VAN 1986)

KLERKSDORP WYSIGINGSKEMA 301

JACOB PETRUS ALBERTUS STRAUSS agent van die eienaar van Erf 436, Doringkruin gee hiermee ingevolge artikel 56 (1)(b)(i) van die ordonnansie op dorpsbeplanning en dorpe, 1986, kennis dat ek by die Stadsraad van Klerksdorp aansoek gedoen het op die wysiging van die Dorpsbeplanningskema bekend as die Klerksdorpse Dorpsbeplanningskema 1998, soos gewysig, deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë aanliggend aan Kareelaan 7 van Residensiëel 1 tot Residensiëel 2-  8 wooneenhede.

 Besonderhede van die aansoek lê te insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Stadsklerk, Pretoriastraat, Burgersentrum, Kamer 106, Klerksdorp vir 'n tydperk van 28 dae van 10 Februarie 2005.

 Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne 'n tydperk van 28 dae skriftelik by of tot die Stadsklerk by bovermelde adres of by Posbus 99, Klerksdorp, 2570 of by Posbus 1292, Klerksdorp, 2570 ingedien of gerig word binne 'n tydperk van 28 dae vanaf 8 Februarie 2005.

Adres van eienaar se agent
Mnr JPA Strauss
Posbus 1292
Klerksdorp
2570
Tel: 018- 464 2083
Faks: 018- 464 2745

Back to Top
 

Journalist Urgently Needed


 

Back to Top