| TOP | ||
|
|
Pages
1
2 3
4 5
6 7
8
9 10
11 12
13 14
15 16
17 18
|
|
|
Hierdie jaar het Mnre Noordwes Junior en Senior besluit om betrokke te raak by die gemeenskap. Hulle poog om dié grootste rekordbreek-poging aantepak wat ons Provinsie (dalk Suid-Afrika) nog ooit gesien het en nooi alle ouderdomsgroepe uit om deel te kom neem.
Hulle poog om 10 rekords binne 36 uur (8 is wreldrekords) in die City Mall te breek. Die program begin al vroegdag om 06:00 Vrydag-oggend met ‘n 36 uur marathon radio-uitsending. Die publik word benodig om twee van die rekords te kom help breek.
Die eerste rekord is ‘n (1) vingerverf poging. Die huidige wreld-rekord staan op 170 meter x 40 cm breed. Dit is ongeveer 5500 A3’s wat aanmekaar geplak is.
Die hele papier moet toegeverf (geen wit mag uitsteek nie) deur slegs van vingers gebruik te maak. Al die papiere sal op Saterdag 4 September om 15:00 by die sentrum aanmekaar geplak word om te sien of die rekord gebreek kan word. Hulle benodig 171 meter om die nuwe rekordhouers vir vingerverf wees. Alle vingerverf pogings moet 1 uur voor die poging by die City Mall afgelewer wees.
Die tweede rekord is die Tazo pak rekord. Dit is ‘n nuwe wreldrekord poging. Die idee is om soveel as moontlik Tazo’s langs mekaar te pak in die sentrum.
Al wat die Publiek moet doen is om ‘n Tazo of meer na die sentrum te bring om 15:00 op Saterdag 4 September.
Daar sal ‘n roete aangedui word waar die Tazo’s gepak kan word. Al die Tazo’s sal na die tyd opgeveil word en die geld sal aan welsynsorganisasies geskenk word.
Die volgende rekords word aangedurf en die publiek word versoek om hulle te kontak om in te skryf. Wie weet miskien is jy die volgende rekordhouer! 4Touspring Wreld Rekord – Die huidige rekord is 30 uur onophoudelik met pouses vir etes en noodsaaklike draailoop.
4Wreld-rekord vir “Treadmill running” – die huidige rekord is 3 kilometer in 7 minute 53 sekondes.
4Wreld-rekord vir die omruil van 4 bande aan ‘n motor – die huidige rekord is 5 minute 8 sekondes vir een persoon.
4Wreld-rekord vir inkopie-waentjie stoot. Dit betaan uit 2 spanlede wat 24 huur ‘n roete volg. Daar kan meer as 1 span inskryf. Die huidige rekord staan op 111.614 kilometer in 24 uur.
4Wreld-rekord vir Tolletjie brei. Die is ‘n nuwe rekord. Hulle is opsoek na spanne van 5 persone uit lede van ouetehuise. (Die poging is slegs vir ons senior burgers woonagtig in tehuise vir bejaardes of van 60 jaar en ouer) Die deelnemers moet kyk hoe lank hulle hul Tolletjie kan brei in 36 uur op ‘n aflos basis.
Daar kan meer as een span inskryf.
4Games marathon - Die is ‘n nuwe Suid-Afrikaanse rekord. Ons soek na individue wat wil aansparaak maak dat hulle vir 36 uur DVD gekyk het, Legkaart gebou het of Playstation gespeel het.
4Groep Roltrap ry – Dit is ‘n Suid-Afrikaanse rekord. ndien jy 36 uur kan roltrap ry kan jy Jacques van Overvaal Stereo en die Mnr Noordwes vergesel op die rit.
Indien u nie kans sien om ‘n rekord te breek nie – hulle benodig 93 tydhouers en monitors om die poging amptelik te maak.
Kontak Dianne by 082 920 3954 vir meer inligting.
On April 26, 1994, South Africans of all races went to the polls to mark the end of apartheid and the beginning of South Africa’s transition to democracy. In 10 years, the country has achieved many successes, including greater political stability and greater economic freedom. All of the major political parties continue their commitment to democracy, and there has been modest economic growth. The government has also reduced budget deficits and the public debt. More South Africans now receive education and have access to electricity and clean water. Lets take a glance at a decade of freedom.
1994:
1995:
1996:
1997:
1998:
1999:
2000:
2001:
2002:
2003:
2004:
The Whole Ten Yards
Thanks to falsified dental records, retired hitman Jimmy "The Tulip" Tudeski (Bruce Willis) faked his own death and has taken up a new line of work as a homemaker for his wife Jill (Amanda Peet), a novice assassin who has yet to pull off a clean hit.
Suddenly, an uninvited and unwelcome connection to their past appears. It's their former neighbour Oz (Matthew Perry) who begs them to help rescue his wife from the Hungarian mob.
The mission mounts into Mafioso mayhem, in this screwball sequel to the 2000 hit comedy The Whole Nine Yards.
Rating: PG-13 Runtime: 99 minutes
|
||