Top

 

Pages 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24

 
 

Groot Pret in Orkney

 

Orkney – Hoërskool Orkney het op 10 September 2004 ‘n pretdag ten bate van die matriekafskeid geldinsameling gehou.

 

Die leerlinge het sommer baie gees getoon en die dag was ‘n besonderse sukses. Van die interesante items te siene was gladiators, toutrek, sewes rugby, netball en kussinggeveg om nie eers te praat van al die opblaas klimrame wat hulle daar gehad het nie.

 

By die rugby het die graad 11’s gewys hulle het “The Right Stuff” deur beide matriek seuns en dogters te wen.

Die wedstryde was ‘n plesier om te kyk, met goeie skoon rugby regdeur, maar rugby bly ‘n kontak sport en daar was darem geen ernstige beseerings nie.

 

By die netbal was dit ‘n fees om te sien hoe die seuns die meisies op hulle tuisveld  aanvat. Die seuns het goed gespeel maar die meisies was bo-baas.

 

Later die dag het die meisies en seuns kans gekry om mooi aan te trek om te kompeteer vir die jaar se lente titels. Die aand was pragtig aangebied, met beoordeelaars wat baie beslis ‘n harde tyd gehad het met die kompetisie so straf. Mr. Persoonlikheid het aan Jaun Pierre Taute gegaan en Mej. Persoonlikheid aan Maryke Mathee.

 

Die Junior kategorie was beslis ‘n hoogte punt. Die meisies  het beslis ‘n paar harte gesteel.

 

Tweede prinsessie was Adhila Lakhi, eerste prinsessie het gegaan aan Helosene Mareé, met die wenner Nadira Lakhi.

Mr. Lente dag se tweede prins het aan Jean Pierre Taute gegaan, eerste prins Naude Visser en die jaar se wenner is Buks van Staden.

 

Mej. Lente het pragtige meisies gehad en hulle het voorwaar soos sprokies prinsesse gelyk. Tweede prinses het aan Natasha Janse van Rensburg gegaan en eerste prinses was Huidere van der Merwe, maar die jaar se kroon het aan Jean Marie Fritz gegaan.

 

Back to Top


Tusk sponsors cycle race

 

Some of the Tusk Rio Public Relations Officers seen at the Schoonspruit Cycle Race.  Tusk Rio sponsored some of the prizes and promoted the tusk Club Loyalty Program.

 

Expect to see these friendly faces at the Tusk Rio Casino, “Come have fun!”

 

From left to Right:  Yolandi Van der Walt (Tusk Club Co-ordinator), Chantal Oostuizen (Tusk Club Co-Ordinator), Murilene Van Wyk (Pro), Diane Watson

( Entertainment Co-ordinator), Nadine de Vos (PRO) and Reginald Kotzee ( PRO)

 

Back to Top