Top

 

 

 

 Pages 1 2 3 4 5 6 7 8

 
 

 

 

ST CONRAD'S COLLEGE 40TH ANNIVERSARY REUNION

St Conrad's College is having for their 40th anniversary a “Revival Party” on Saturday 22 October at the school hall.  This party promises to be the bash of the year!

All ex DJ's who have been involved with parties; discos or clubs will each have their turn to play their music.  Among the clubs who are performing are Jacomelly's, Pink Panther, The Godfather, Whispers and many more. The revival dance is part of the 40th anniversary that starts on Friday 21 October.

One of the DJ's is coming all the way from Dubai to be part of this great party.  The evening promises to be great fun and no matter what era you are from you will enjoy it.  Whether you come from the 60's, 70's, 80's or 90's this party is for you.

The venue of the party is at the school hall at 19h30.  Tickets are available from Guiseppe at 083 325 0209 or Fausto's Restaurant at the MCC complex.
                                                                                                                    Back to Top

KHS Presteer, alweer

Cobie Beytell van KHS het uitsonderlik hierdie jaar presteer met 'n hele string swemprestasies. Sy kwalifiseer en neem deel aan: SA Nationals, FINA World Cup, SA Short Course, SA National Age Group en aan die 4 Provincials galas.

Deon van den Berg en Angelique van Niekerk verteenwoordig die Noordwes Provinsie in die Suid-Afrikaanse Skole ruiterkuns byeenkoms op 24 September.  Hulle is in die Noordwes A-span opgeneem. Die span behaal 'n 6de plek in die High School Novice klas en 'n 7de plek in die High School Novice Accumulator klas.

Danie Colyn, Christilee Jansen en Rudi Stoop, almal van KHS,  het deelgeneem aan die South African Games in Durban, vanaf 26-28 September. Stoop het aan die 400m deelgeneem, en behaal algeheel 5de met Colyn, wat aan die 100 m deelneem, en Jansen aan die 800m.

Twee KHS'ers is ingesluit in die USSASA-atletiekspan se nasionale span, wat van 27 November tot 4 Desember 2005, gaan deelneem aan die Pasifese Skolespele in Melbourne, Australië.

Vir spiesgooier Noël Meyer, is 2005 beslis 'n goue jaar, nadat hy vroeër ook saam met 'n tweede KHS'er, hoogspringer, JP van der Schyff, aan die Junior Wêreldspele in Morokko deelgeneem het, en triomfantlik teruggekeer het as wêreldkampioen!  Noël het toe met 'n reusagtige gooi van 80,52 meter, die titel syne gemaak.  Noël het ook pas verneem dat hy een van die finaliste is vir die Sportraad se toekenning as Junior Sportseun (Afdeling Hoërskole) van 2005.

Tazmin Brits is ook 'n spiesgooier van formaat, wat vanjaar al talle toekennings ontvang het as beste atleet by byeenkomste, onder andere die Super Inter.  So het sy by die Top Tien-byeenkoms vanjaar, die spies 'n hele 44,58 meter ver gegooi.  Tazmin, is ook ‘n finalis van die Sportraad se toekenning vir Junior Sportmeisie (Hoërskole).

Die twee atlete, saam met die res van die span van altesaam vyftig atlete vanoor die hele land, woon vanaf 22 November 2005,  eers 'n oefenkamp by, voordat hulle op 25 November,  na Australië vertrek.  Benewens Noël en Tazmin, is daar nog twee atlete wat in die span opgeneem is, wat gaan deelneem aan atletiek, watersport en basketball.
                                                                                                                    Back to Top

HIGHVELD LIONS vs THE EAGLES

The Super Sport series kicks off at Sedgars Park, with the 2004 co-champions, The Eagles, taking on our local heroes.  The 4-day game will be played from Thursday 27 to Sunday 30 October 2005. The Highveld Lions ended 5th in last year's competition and will definitely want to improve on their position this season.

With last season's assistant coach, Gordon Parsons, now appointed as head coach, one can expect exciting and competative cricket to come this season.

The hours of play will be as follows:  10:00-12:10 (first session), 12:50  15:00 (second session),  and 15:20  17:30 (third session).
                                                                                                                    Back to Top

Touch Rugby League Results

Hier is Die Gif, 'n span wat laat in die liga ingeval het en reeds al begin naam maak. 

Hulle het al van die groot name in die liga 'n loesing gegee, en wil hierdie geleentheid gebruik om die volgende borge van harte te bedank vir hulle getroue ondersteuning agter hierdie wenspan. 

Die borge heet as volg:
Yourcity
Servaas Gym
Agenbag Motors
AutoSales
IMS Trading
North West Reclaiming
Goudkop Slaghuis / Butchery

 
   

Back to Top