| Top | |||
|
|
Pages
1
2 3
4 5
6 7
8
9 10
11 12
13 14
15 16
|
||
|
|
|||
|
R388 800 - Nuwe 3 slaapkamer meenthuis met 2 badkamers en 1 motorhuis. Hier vandag – Weg more! Daleen (CEA) 0827733028. HOMENET Naby Schoonspruit Hoërskool R243 000. Spasie vir ‘n nasie! 3 Slaapkamerhuis, volledige 1 slaapkamer woonstel. Kom kyk! Michelle (CEA) 0832726327. HOMENET Flimieda – Nuwe vrystelling. Lae onderhoud, plaveisel, tuin besproeiing en baie meer!Annette 0834792894. HOMENET WILKEVILLE R270 000 A piece of paradise! 2 Bedroom flat with private garden and palmtree. In secure complex with communal swimmingpool. Christa (CEA) 0836594595. HOMENET PIENAARSDORP R140 000. Ruim 3 slaapkamers met moontlikhede. Gelëe op hoekerf – ideaal vir besigheid. Hier vandag – weg more! Christa (CEA) 083 659 4595. HOMENET WILKOPPIES FLAMWOOD DORINGKRUIN. Verskeie meenthuise – ook vanaf plan! 3 Slaapkamers, dubbelgeriewe, dubbelmotorhuis. Skakel nou Adél (CEA) 083 449 7021. HOMENET WILKOPPIES R690 000. Moderne klinker woning. 3 Slaapkamers naby Pick-‘n-Pay met woonstel, swembad en lapa. Amanda (CEA) 083 286 8322. HOMENET STILFONTEIN R378 000. Klinker woning met dubbelgeriewe en dubbel motorhuis. Naby Spar. Pieter (CEA) 0726067213. CHARMAINE JACKSON PROPERTIES DORINGKRUIN R486 000. DRIE SLAAPKAMERHUIS MET LEKKER KUIER LAPA, 2 BADKAMERS EEN MET GROOT STORT, ENKEL MOTORHUIS WATERVALLE OM SWEBAD BAIE OULIK. SKAKEL RIKA 082 977 1923 / 468 5030/3. CHARMAINE JACKSON PROPERTIES ORKNEY R210 000. NABY WINKELSENTRUM, 3 SLAAPKAMERHUIS MET ENKEL GERIEWE BAIE NETJIES, MOTORHUIS EN MEER. SKAKEL CHARMAINE 468 5030/3 OF 082 371 6120. CHARMAINE JACKSON PROPERTIES ON SHOW !!! 30 HELEN’S WALK - MATJIESBULT. 19 FEBRUARY 2005. FROM 14H00 TOT 16H30. NEAT 3 BEDROOMED TWO BATHROOMED TOWNHOUSE WITH DOUBLE GARAGE AND MUCH MUCH MORE !!! AGENT ON DUTY : JAYBE 073 770 0515 / 468 5030/3. CHARMAINE JACKSON PROPERTIES LA HOFF R420 000. BAIE LEKKER, LEEFHUIS MET 3 SLAAPKAMERS, 2 BADKAMERS, 3 ONTVANGS AREAS, STUDEERKAMER MET MOOI HOUT KASTE. BAIE MOOI KOMBUIS. KOM KYK GERUS !!! SKAKEL RIKA 082 977 1923/468 5030/3. CHARMAINE JACKSON PROPERTIES IRENEPARK 5 SPACIOUS BEDROOMS, 3 BATHROOMS, 3 RECEPTIONS, FULL FLAT, ENTERTAINMENT AREA WITH BILJARD / SNOOKER TABLE, TWO BUILT IN PUBS, POOL AND LAPA. ALL FURNISHINGS AND FURNITURE TO STAY. HOME VERY TASTEFULLY DECORATED, WHITE WASHED KITCHEN CUPBOARDS WITH GRANITE TOPS. CALL JAYBE 073 770 0515 / 468 5033/0. CHARMAINE JACKSON PROPERTIES FLAMWOOD R499 000. URGENT SALE !!! SPACIOUS 4 BEDROOMED HOME WITH DOUBLE AMENITIES, DOUBLE GARAGE AND POOL. FULLY FENCED AND CLOSE TO MCC SHOPPING CENTRE. TO VIEW CALL CHARMAINE 082 371 6120 / 468 5030/3. DE HUIZEMARK PIENAARSDORP R517000. Business building plus vacant stand of 70m /2. Income R4 000 per month. 3 Phase electricity. Contact Rose (CEA) 082 789 1528. DE HUIZEMARK WILKOPPIES R460 000 Pragtige 2 Ha plot onverbeter. Ideaal vir onderverdeling. Abrie (CEA) 082 902 8814. DE HUIZEMARK WILKOPPIES R1,269 000 Groot Prys Vermindering. 4 Slaapkamers, 2 Badkamers, 2 Studeerkamers, sitkamer, eetkamer, kombuis met spens, opwas, TV kamer, kroeg, gaste badkamer, 3 motorhuise, swembad, braai, lapa en tennisbaan. DE HUIZEMARK (018) 468 7888. |
|||
| TE HUUR – TO RENT | |||
|
URANIAVILLE Perseel Te Huur. Oppervlak: 10 000 Vierkante meter. Geboue beslaan 4,800 vierkante meter. Kan onderverhuur word. DE HUIZEMARK (018) 468 7888. HOMENET HUURHUIS GESOEK! Dringend gesoek vir puik huurder! Onder R3000.00. Moet dubbel motorhuis hê. Annette 0834792894. HOMENET FLAMWOOD R3300. Gesinswoning met dubbelgeriewe en swembad. Annette 0834792894. |
|||
|
DAMELIN
Diploma in
Fundamentals of Human Resource Management. DAMELIN
Business Admin
Management
DAMELIN
DAMELIN Opregte boerboelle te koop. 6 Teefies, 2 Reuns. Prys onderhandelbaar. Kontak 082 606 0172.
FURNITURE
4 ALL. Ons pand, koop en verkoop meubels. Vir die beste
pryse kom loer in by 108 Voortrekkerstr, langs Kentucky Fried
Chicken. U kan ons ook skakel by JULIPO EXPRESS. Vir alle koerierswerk, landwyd en internationaal. U kan ons gerus skakel. Tel: 018- 468 8860/1 en 018- 468 1163. BONANZA PAVING. Vir gratis kwotasies op plaveisel, betonmure, verwydering van bourommel, tuinvullis, aflewering van sand, stene ens. Skakel Anton 082 225 4517 / Annelize 072 324 4153. TE KOOP. Sensatoin 1700BR Ski boat with Trailer, Front Load CD Player and Canopy. 140pk Suzuki Enjin. R69 000. Insake boedel wyle H.P. Ferreira. Skakel 018 - 462 5781. TE KOOP. 1997 Opel Astra 1600is. Voetstoots. R39 000. Skakel 018- 462 5781. Insake boedel wyle H.P Ferreira. Tweede handse “Slimming” masjien te koop, basies nuut. In werkende en baie goeie kondisie. R500. Skakel 084 510 1431 vir ‘n produk wat werk.
Hawkins
“Slimming” machine for sale. Basically new, fully equipped. For
enquiries call THE ART OF BEAUTY Treat yourself this February. Back and neck massages, R30.00. Call (018) 484 1199.
THE ART
OF BEAUTY Have your skin deep cleansed, facials from
R80,00. Call THE ART OF BEAUTY Working till 5pm, no time for beauty treatment, we are open after hours on arrangement to spoil yourself. Call (018) 484 1199. THE ART OF BEAUTY Spoil yourself with a manicure a week, from R35,00. (Manicure clubs available from R60,00). Call (018) 484 1199. THE ART OF BEAUTY Bridal make-up only R100,00 (price includes trials). Call (018) 484 1199 |
|||
|
|
|||
| LEGAL NOTICES | |||
![]() Hilbren Gebou Anderson Str 23 POSBUS 100 KLERKSDORP, 2570 TEL: (018) 4622711/2/3 FAKS: (018) 462 6538 E-POS: garylou@iafrica.com VERLORE TITELBEWYS Hierby word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie agt-en-sestig van die Regulasies uitgevaardig onder die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om 'n gesertifiseerde afskrif van Notariële Huurkontrak T100233/1994 gedagteer 9 Desember 1994 in naam van CITY COUNCIL OF KLERKSDORP ten aansien van sekere: Erf 35 (VYF EN DERTIG), KHUMA, dorpsgebied, Registrasie Afdeling I.P Provinsie Noordwes, GROOT: 312 (DRIE HONDERD EN TWAALF) vierkante meter; Wat verlore gemaak het of vernietig is, Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrasie van Aktes te Pretoria binne drie weke na die eerste publikasie van hierdie kennisgewing. GEDATEER te KLERKSDORP op hede 19 JANUARIE 2005. TZ MOKHATLA BEËDIGDE VERKLARING EN AANSOEK VIR DIE UITREIKING VAN 'N GESERTIFISEERDE AFSKRIF VAN 'N TRANSPORTAKTE INGEVOLGE DIE BEPALINGS VAN REGULASIE 68(1) Ek, die ondergetekende THUPI ZACHARIA MOKHATLA in my hoedanigheid as Munisipale Bestuurder van : THE CITY COUNCIL OF KLERKSDORP Hierin handelende en behoorlik daartoe gemagtige kragtens 'n besluit geneem deur die UITVOERENDE BURGEMEESTER van die gemelde Stadstraat te Klerksdorp op die 2de dag van November 2001. Verklaar hiermee onder eed as volg: 1. Ons die geregistreerde houer van Transportakte T100233/1994 is ten opsigte van: ERF 35 KLERKSDORP- DORPSGEBIED REGISTRASIE AFDELING IP PROVINSIE NOORDWES. GROOT 312 (DRIE HONDERD EN TWAALF) VIERKANTE METER: GEHOU kragtens Akte van Transport T100233/1994. 2.Die gemelde Transportakte is werklik verlore en is na grondige ondersoek nie te vind nie. 3.Die omstandighede waaronder die gemelde akte verlore geraak het is onverklaarbaar. 4. Ons doen gevolglik aansoek by die Registrateur van Aktes te Pretoria om die uitreiking van 'n gesertifiseerde afskrif van die gemelde akte. Ek sertifiseer dat die Deponent erken dat hulle die inhoud van hierdie verklaring/beëdigde verklaring ken en verstaan, wat KLERKSDORP op die 20ste JANUARIE 2005 beëdig is, en dat daar aan die Regulasies vervat Goewermentkennis-gewing R.1258 van 21 Julie 1972 (soos gewysig) voldoen is. ng R.1258 van 21 Julie 1972 (soos gewysig) voldoen is. KOMMISSARIS VAN EDE ERF 35 KLERKSDORP DORPSGEBIED REGISTRASIE AFDELING IP PROVINSIE NOORDWES. KOMMISSARIS VAN EDE.
Hilbren
Gebou VERLORE TITELBEWYS Hierby word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie agt-en-sestig van die Regulasies uitgevaardig onder Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om 'n gesertifiseerde afskrif van transportakte T7967/1997 gedateer 30 JANUARIE 1997 in naam van ANDREW CLARENCE MINNEE en MAGDALENA MINNEE ten aansien van seker: ERF 2124 KLERKSDORP UITBREIDING 32 DORPSGEBIED Registrasie Afdeling I.P, Provinsie Noordwes: GROOT 1022 (EENDUISEND TWEE EN TWINTIG) vierkante meter; Wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Pretoria binne drie weke na die eerste publikasie van hierdie kennisgewing.
Hilbren
Gebou VERLORE TITELBEWYS Hierby word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie agt-en-sestig van die Regulasies uitgevaardig onder die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om 'n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T29819/1990 gedateer 11 MEI 1990 in naam van JUDITH JACOBA LIEBENBERG ten aansien van sekere: Deel Nr 12 soos aangetoon en vollediger beskryf op Deelplan Nr SS177/1984 in die skema bekend as NELMAR ten opsigte van die grond en gebou op geboue geleë te LICHTENBURG Dorpsgebied, DITSOBOTLA CITY LOCAL MUNICIPALITY van welke deel die vloeroppervlakte, volgens die voormelde Deelplan 155 (EEN HONDERD VYF EN VYFTIG) vierkante meter groot is; en 'n onverdeelde aandeel in die gemeenskaplike eiendom in die skema aan genoemde deel toegedeel ooreenkomstig die deelnemingskwota soos op genoemde deelplan aangeteken. Wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Pretoria binne drie weke na die eerste publikasie van hierdie kennisgewing.
CLAASSENS VAN
NIEKERK Andersonstr 97,
Tel: 018- 464
2571 / 018-464 2757. KLERKSDORP AMENDMENT SCHEME 291 NOTICE OF APPLICATION FOR AMENDMENT OF TOWN PLANNING SCHEME IN TERMS OF SECTION 56(b)(i) OF THE TOWN PLANNING AND TOWNSHIPS ORDINANCE, 1986 (ORDINANCE NO. 15 1986). I, HENDRIK VAN NIEKERK, authorized agent of the owner of PORTION 1, HOLDONG 49, WILKOPPIES TOWNSHIP, hereby give notice in terms of section 56(b)(i) of the Town planning and township Ordinance, 1986, that I have applied to the City Council of Klerksdorp for the amendment of the town planning Scheme known as Klerksdorp amendment scheme 1998, by the rezoning of the property, situated adjacent to VLEI STREET from “RESIDENTIAL 2”. Particulars of the application will lie for inspection during normal office hours at the office of the Town Clerk, Room 106, Municipal Building, Pretoria Street, Klerksdorp, for the period of 28 days from 8 FEBRUARY 2005. Objections to or representations in respect of the application must be lodged with or made in writing to the Town Clerk at the above address or at P.O. Box 99, Klerksdorp, 2570, or at P.O. Box 11265, Klerksdorp 2570 within a period of 28 days from 8 FEBRUARY 2005.
Address of
agent: KLERKSDORP WYSIGINGSKEMA 291 KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING VAN DORPSBEPLANNINGSSKEMA INGEVOLGE ARTIKEL 56 (b)(i) VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986 (ORDONNANSIE NO.15 VAN 1986) Ek, HENDRIK FRANCOIS VAN NIEKERK, gemagtigde agent van GEDEELTE 1, HOEWE 49 geleë in die dorp WILKOPPIES, gee hiermee ingevolge artikel 56 (1)(b)(i) van die Ordonansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 kennis dat ek by die Stadsraad van Klerksdorp aansoek gedoen het om die wysiging van die dorpsbeplanningskema, bekend as die Klerksdorp Dorpsbeplanningsskema 1998, soos gewysig, deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë aanliggend aan VLEISTRAAT van “RESIDENSIEëL 1” tot “RESIDENSIEëL 2”.
|
|||
| JOURNALIST REQUIRED | |||
|
|
|||
| BANNERS | |||
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||