| Top | |||
|
|
Pages
1
2 3
4 5
6 7
8
|
||
|
|
Rede's hoekom resies op Stokkiesdraai aan gebied is:
Die Ren sou dan ook nie kon plaasvind met die goeie samewerking van die gemeenskap en dan moet 'n paar mense uitgesonder word, spesifiek die Anglo Gold Ashanti asook die boere oor wie se grond die ren plaas gevind het. Die vriendelike samewerking van die plaaslike polisie en ook verkeers mense. Dan net besonderse dank aan Mnr. Harm Steenkamp vir al sy insette en bedreas wat gehelp het om die ren suksesvol te maak. The Baby Shoppe, situated at the Game centre in Klerksdorp, is the brainchild of a dynamic team of entrepreneurs dedicated to the needs of the new-born baby. The Baby Shoppe stock brands closest to the children’s needs, keeping in mind a moderate pricing structure, which means that you can get good quality brand products for a very good price. For more than 15 years, with a unique and passionate project, they now cater for the child in all the developing stages from birth, the first step and to nursery school. This growth project is inspired by today’s children considering technology, practicality, and price in today’s society. So, for all your baby and child’s needs, make sure to visit the Baby Shoppe for excellent products, good price and friendly service. 4x4 Mega World het uitstekend gevaar. Hulle het ʼn 1ste, 2de en 3de plek los gery in die E klas. 1ste plek het gegaan aan Hennie, 2de plek aan Henkie wat met Toyota Hilux bakkie met standaard Old Man Emu “shocks”. In die 3rde plek was Hein waar hy uitstekend gevaar het nadat hy vir ʼn uur besig gehou was met ʼn “brake down”. Aan Deon en sy manne, baie geluk en voorspoed van Yourcity. |
||
|
|
|||