| Top | |||
|
|
Pages
1
2 3
4 5
6 7
8
|
||
|
TRIEST INTERSENTRUM GALA & ATLETIEK Die jaarlikse Intersentrum Gala en Atletiekbyeenkoms vir verstandelik gestremdes is vanjaar op 3 en 4 Maart in Potchefstroom aangebied deur Amelia Sentrum. Verlede jaar het die sentrums vir verstandelik gestremdes in Oudtshoorn saamgetrek vir die byeenkoms. Vanjaar was reeds die elfde byeenkoms van die aard wat jaarlikse op 'n rotasie basis regoor die land aangebied word. Tien sentrums het aan die besondere byeenkoms deelgeneem. Agt van die sentrums het aan die swemgala deelgeneem. Altesaam 17 rekords is gedurende die atletiek verbeter, 9 deur atlete van Amelia, 5 deur Yonder en een elk deur Triest, Vrystaat na-sorgsentrum en die Oord. Caption Atlete wat medaljes verower het was van voor; Lazarus Lekgwenyana (Silwer - hoogspring mans o/30), Sittend op gras: Shaherozade Brummer ( Brons 800 m Dames o/30), Tshepo Lekgetho ( Silwer 1200m stap mans o/30), Sittend op stoele: Leandrie Heynecke (Brons 400m Dames o/30), Jacob Monareng (Brons Hoogspring Mans o/30), Staande: Elca Botha (Brons Gewigstoot Downs Dames o/30), Magda Holtshauzen ( Brons gewigstoot Dames o/30, goud verspring dames o/30, brons hoogspring dames o/30) en Elizabeth Modise ( Silwer skyfwerp dames o/30, goud gewigstoot dames o/30 en goud vir 'n nuwe rekord in spiesgooi dames o/30), Afwesig: Nonki Matsididi (brons 1500 m Dames o/30, brons verspring Dames o/30 en silwer vir spiesgooi dames o/30 - ook verder as die vorige rekord) Potchefstroom Boys High off to Argentina Potch Boys High's first division hockey team put in a powerful display of skill and speed to beat Springs Boys High 9-0 on Saturday. Captain “KG” Sepotokele, for Potch Boys High, was the top goal scorer with 3 goals. Issac Mabula scored 2 for the high school, as did Tato Mphalele. This will be Potch Boys High's last game on South African soil. They fly to Argentina for a four-match tour on Wednesday. The hockey team will be returning for the Founders Hockey Tournament. Potch Boys High, as part of its Centenary Celebrations, hosts this tournament. Other hockey results: 2nd team 4-0, 3rd team 1-1, U16A 5-0, U16B 1-0, U15A 6-1, U15B 0-0, U14A 5-1, U14B 3-2, U 14C 3-1 Father, Son, and Grandfather Braai A very successful, "father, son, and grandfather", night was held on Friday at Potchefstroom Boys High. Over 80 fathers and some grandfathers were in attendance. The function was thoroughly enjoyed by everyone. The students of Potch Boys High are looking forward to having more of such gatherings in the future. Hoof Mnr. Willie van Rensburg wens die atlete geluk. Die 14 atlete wat 18 medaljes (5 goud, 7 silwer en 6 brons ) ingepalm het is Rizaan Heppel, Nadri Bester, Zabastian de Jager, Annique Burger, Mauritz Nienaber, Jorine Rix, Anja Hagen, Ernč van Niekerk, Casper Badenhorst, Vernon Prinsloo, Carrol Arrow, Eugene Pettit, Marizaan Oosthuizen en Lizaan Potgieter. Laerskool Saamtrek se ATKV redenaars Op die onlangse redenaarkompetisie het die leerders goed gepresteer. Met Rizaan Olivier in eerste plek by die seniors gevolg deur Carmen Botha, Jacques Kok en Annique Burger. In die juniors afdeling het Igna Botha eerste plek behaal met Hanco Olivier kort op haar hakke en derde was Wian Gunter. Hoof Mnr. Willie van Rensburg wens die atlete geluk. Die 14 atlete wat 18 medaljes (5 goud, 7 silwer en 6 brons ) ingepalm het is Rizaan Heppel, Nadri Bester, Zabastian de Jager, Annique Burger, Mauritz Nienaber, Jorine Rix, Anja Hagen, Ernč van Niekerk, Casper Badenhorst, Vernon Prinsloo, Carrol Arrow, Eugene Pettit, Marizaan Oosthuizen en Lizaan Potgieter. |
|||
|
|
|||