Pages 1 2 3 4 5 6&7 8 9 10 11 12

 
   


 

 

Classifieds

 


HOMENET
DeClerqville - R 432 000. Ruim, gerieflik, met woonstel.
Gebou om te hou!
Annette 083 479 2894

HOMENET
Stilfontein - R 810 000
Onthaler se droom.  Pragtige 4 slaapkamer woning, dubbel geriewe, studeerkamer, 3 leefareas, oopplan  kombuis, onthaal area, ingeboude kroeg, swembad e n 'n pragtuin.
Pieter (CEA) 072 6067 213

HOMENET
Stilfontein - R 464 000
Groot familie woning. 4 Slaapkamers, dubbelgeriewe 3 leefareas, 3 garages, lapa, boorgat en een slaapkamer  woonstel.
Pieter (CEA) 072 6067 213

HOMENET
Wilkoppies  R 6 480 000
Gelaai met ekstras, luukse 4 slaapkamer woning met pragtige kombuis, onthaal area, swembad, lapa, kantoor. Ruimte met afdakke.  Goeie sekuriteit.
Daleen (CEA) 082 773 3028

HOMENET
Flamwood. Klinkermeenthuis.  Alles wat jou hart begeer.  3 Slaapkamers, dubbelgeriewe, dubbelmotorhuis.  Duplex.
Amanda (CEA) 083 286 8322

HOMENET
La Hoff - R 395 000
Nuut gebou en luuks.  Geen hereregte. 2 Slaapkamer klinker Meenthuis met elektriese motorhuis, lugversorging en braaigeriewe.
Michelle (CEA) 083 272 6327

HOMENET
Wilkoppies - R 780 000
New development! 17 Units, 5 already sold!  Beautiful 3 bedroom clusters with study.
Adčl (CEA) 083 449 7021

HOMENET
Flimieda - R 595 000
Ruim 4 slaapkamer, pragkombuis met baie kaste, spens, swembad en boorgat.
Christa (CEA) 084 511 055

Te Huur

HOMENET
Buffeldoorn. Puik kantoorruimte in buffeldoornweg. Sigbaar en baie parkeering.
Annette 018 468 7089
Adčl (CEA) 083 449 7021

HOMENET
New Flamwood - R 5500
Great living  entertainment area is tops.  4 Bedrooms, study, pool and many extras.
Annette 018 468 7089
Adčl (CEA) 083 449 70211

Goed opgepaste tweedehandse kwaliteit gestofeerde sitkamerstelle te koop. 8 Sitplekke in wit en bond.
R 3000 per stel. O/H.  Kontak: 084 510 1431

Goed opgepaste tweedehandse kwaliteit slaapkamerstel.  Twee enkel beddens met matras en base asook “headboard” en kas met spiel. Kontak: 084 510 1431.  R 2000 vir die hele  stel. O/H.

 

Legal Notice

VORM GGG

(Kennisgewing kragtens regulasie agt-en-sestig van die Regulasies uitgevaardig onder die Registrasie van Aktes Wet, 1937 (No 47 van 1937)

VERLORE TITELBEWYS

Hierby word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie agt-en-sestig van die Regulasies uitgevaardig onder die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om 'n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T37804/1986 gedateer 20 Augustus 1986 in naam van JOHANNES ABRAHAM GERHARDUS BRONKHORST ten aansien van sekere:

ERF 797 WILKOPPIES UITBREIDING 16  REGISTRASIE AFDELING I P, PROVINSIE NOORDWES;  GROOT 1 349 (EENDUISEN  DRIEHONDERD NEGE EN VEERTIG) VIERKANTE METER;

GEHOU kragtens Akte van Transport T37804/1986.

Wat verlore geraak het of vernietig is.

Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Pretoria binne drie weke na die eerste publikasie van hierdie kennisgewing.

GEDATEER te KLERKSDORP op hede die 5de dag van Mei 2005.

Aansoek en Beëdigde Verklaring

Kragtens Regulasie 68(1) van die Aktes Wet, 47 van 1937.

Ek, die ondergetekende

JOHANNES ABRAHAM GERHARDUS BRONKHORST
IDENTITEITSNOMMER 530427 5058 08 0
GETROUD BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE.

Verklaar hiermee onder eed:      

1. Ek is die geregistreerde houer van Akte van Transport T37804/1986.

2.  Die gemelde akte van transport is nie verpand nie en word nie deur iemand as sekuriteit vir skuld of andersins gehoud nie, behalwe dat dit onderhewig aan verband No. B11380/2002 gehou word.

3.  Die gemelde akte van transport is verlore en kan ten spyte van 'n deeglike soektog nie gevind word nie.

4.  Ek weet glad nie hoe dit verlore geraak het nie.

5.  Ek onderneem om die oorspronklike titelakte aan die Registrateur van Aktes terug te besorg sodra dit gevind word.

Ek doen hiermee by die Registrateur van Aktes te Pretoria aansoek om kragtens die bepalings van Regulasie 68(1) aan my 'n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport T37804/1986 uit te reik.

GETEKEN en beëdig voor my te KLERKSDORP op 4 Mei 2005 deur die verklaarder wat erken het dat hy ten volle op hoogte is met die inhoud van hierdie verklaring en dat hy dit begryp en verstaan.

Back to Top

 

 
 
 

Back to Top