Pages 1 2 3 4 5 6&7 8 9 10 11 12

 
   
 

Wesvalia wen Rugby en Redenaars

WESVALIA SE BRUIN MASJIEN STOOMROLLER GIMMIES 27-6.

Wesvalia het die naweek teen Hoërskool Gimnasium kragte gemeet op vriendskaplike basis en baie goed gevaar.  Die 0/16A span, 3de span en 1ste span het besonder goed gevaar.

Die eerste span het met hul voorspelers die scrums en lynstane gedomineer en puik met die vinnige agterlyn toegeslaan. Hulle word beloon vir hierdie goeie samespel met vier drieë wat gedruk is deur Coenine Fourie, Cobus Kruger en Martin Coetzee. Die wedstryd het in goeie gees plaasgevind, eie aan die vrienskapsbande wat al jare bestaan tussen hierdie twee skole.  Die eindtelling bevestig die aanskoulike rugby wat opgedis is nl, sewe-en-twintig ses.

WESVALIA OORHEERS DIE KLERKSDORP

“English Public Speaking” Senior en juniors.

Wesvalia was gasheer van die English Public Speaking geleentheid waar al die Klerksdorp skole teen mekaar deelgeneem het en verder teen die Potchefstromers kragte te gaan meet.

Dit is 'n besondere prestasie vir 'n Afrikaanse skool om 'n merk te maak tussen die Engels-sprekende deelnemers, daarom is ons trots op Kezaan White wat 'n tweede plek behaal het en Juan Visser was algeheel derde.

 So twee Wessies uit 27 deelnemers is 'n prestasie.  Beide spanne neem Dinsdag die 10de Mei deel in Potchefstroom teen die Engels eerste taal skole te Boys High.

WESSIE netbal vaar goed in die super 16 0/14 span eindig algeheel 3de naas Randburg en President.  Ons verwag mooi dinge in die liga vanjaar so ook van die 0/16 span en die Eerste span.

Mev T La Grange, Chereè Gallagher (algehele wenner Juniors) en Cherise Oosthuizen (algeheel derde). 

Back to Top

Have some fun this winter with Touch Rugby.

Cold winter nights call for a brisk game of Touch Rugby, followed by a drink in the bar with team-mates and friends.

The new In 2 Touch season begins on the 6th June at various venues in Johannesburg, Pretoria, Cape Town, Durban and the North West Province. With more than 3000 people taking part during the coming season, it presents a fantastic opportunity to socialize and network with people through the medium of Touch rugby.

Touch Rugby involves skills required in real rugby minus the tackles, scrums and kicking. It is therefore appealing to men and women , both young and old.

A typical Touch rugby game lasts 40 minutes with two halves of 20 minutes. Teams compete against other teams of similar strength in a league format.

Leagues range from Super League, where provincial and world cup Touch rugby players strut their stuff, to social leagues, and our ladies and mixed leagues.

Take advantage of this unique social opportunity and enter your team now!

Call (011) 888- 7157 or visit www.touchrugby.co.za for more information on playing Touch rugby in your area and be a part of the action.

 Back to Top

Saamtrek blink uit

Die kaptein van L/S Saamtrek se O/13A span, Jamie Mitchel,  draf saam met sy spanmaats op die veld  vir hul wedstryd teen L/S Orkney.

L/S Saamtrek se 0/13A netbalspan spog by hul teenstanders, L/S Orkney, met hul nuwe kleredrag vir die liga.  Ongelukkig het die nuwe rokkies nie `n wen telling vir hulle besorg nie, maar wel `n besondere goeie poging.

L/S Saamtrek se Karlene Bester en haat teenstander van Orkney, weerspieël albei ernstige spanning tydens die O/13A span se wedstryd.

Die wakker flank van Saamtrek, Barend Swanepoel, bars weg met die bal tydens hul wedstryd teen L/S Orkney.

 Back to Top

Volleyball

A recreational volleyball league meets at 2pm on Saturdays at the Church of Nazarene on the corner of Platan and Pelser streets in Klerksdorp.

Anyone interested in joining the group should contact Frans Erasmus at 072-826-7808. New players should contact Frans during the week so that schedules can be made for Saturday.

There is a volleyball competition in Vereeniging on May 21st. Those interested in playing in this tournament should contact Frans Erasmus at 072-826-7808.

 
   
 

Back to Top