Pages 1 2 3 4 5 6 7 8

 

 
   
     

Danlou Marine Storm Voort

Die span van Danlou Marine het die afgelope naweek hul eerste plek op die Nasionale wedren kalender versterk met 'n tweede plek in die Mosselbaai wedren.

Die afstand van 195km wat in gunstige weerstoestande plaasgevind het, is deur die Kaapse bootrenjaer, Wimpie Ackerman, en sy spanmaat gewen.  Die span van Danlou Marine het tot en met 6km voor die wenpaal voorgeloop.Die 24ste pitstop het sy tol op die Danlou span geëis en het gesorg dat Ackerman, wat meer ervaring in seetoestand het, die voortou neem.

Die sirkelwedren wat laat die middag plaasgevind het, het Danlou Marine stewig in die tweede plek geplaas. Die uitslae was soos volg: Westelike Provinsie (eerste), Noordwes (tweede) en Gauteng (derde).

Die volgende en laaste nasionale wedren vir die seisoen vind oor twee weke op die Vaaldam plaas.

 Back to Top

"Volleyball" op jeugdag.

Verskeie spanne het onlangs deelgeneem aan 'n” Volleyball-dag” wat deur die Betesda Gemeente van die Kerk van die Nasereder aangebied is.

Die dag is gewen deur die span van Bowcliffe.Op Jeugdag, Donderdag 16 Junie sę die manne en dames mekaar die stryd weer aan op die” Volleyball-baan”.

Belangstellendes kan Frans kontak by 072 826 7808.*Daar is gereeld op Maandae en Vrydae “Volleyball” oefening by die Batesda Gemeente. As u wil inskakel kontak vir Frans op die bogenoemde nommer.

 Back to Top

YOURCITY Sportman van die Maand:

Reandré Vermaak van Laerskool Goudkop is gekies as Mei se Your City Sportman van die Maand. Hier is Reandré met die wen-trofee. Reandré is as lid van die Suid-Afrikaanse Skopboksspan na Griekeland. Sy puik vertoning en volhoue prestasie het aan hom hierdie toekenning besorg.

 Back to Top

Indoor cricket results

A League
Renue beats Tusk Rio                                       107/69
Samsung beats Pick 'n Pay                                133/82
Speedy Den beats Gregorian Monks                 132/99

B League
Cargo Motors beats Nashua Lost                      129/106
Cool Runnings beats Builders Market                102/99
Dodge Balls beats EB Motors                            94/91

C League
Potch beats Fish Bowls                                    136/107
Extreme beats Late Entries                               159/82
Extreme beats Fish Bowl                                 130/92
Noordvaal beats Hydro Pressure                     106/77

D League
Inter Electron beats Inmates 26                         112/109
Trentyre beats Ladies Lost                                104/86

Social Games
Super Vac Tigers beats Hydro Pressure            127/63
Ladies Lynne beats Ladies Nicky                      111/96
ABSA Bank beats Standard Bank                    120/77

Gregorian Monks beatsNorth West u.25           124/99

 
   
 

Back to Top