|
Top
|
||||
|
Pages
1
2 3
4 5
6
7
8
|
||||
|
|
ALIENATION OF ERVEN 2 TO 23 AND 29 TO 41, DORINGKRUIN Notice is hereby given in terms of the provisions of section 79 (18) of the Local Government Ordinance, 1939, as amended, that it is the intention of the City Council to sell erwen 2 to 23 and 29 tot 41, Doringkruin approximately 67683m2 in extent. A copy of the Council's resolution as well as a plan indicating the situation of the said portion of land may be inspected at room 105, Civic Centre, during normal office hours. Any person who has any objection tot the proposed alienation must lodge his objection in writing with the undersigned before THURSDAY, 23 JUNE 2005.
Civic Centre Notice no 205/2005 City Council Tender – 205 Afr VERVREEMDING VAN ERWE 2 TOT 23 EN 29 TOT 41, DORINGKRUIN Hiermee word kennis ooreenkomstig die bepalings van artikel 79(18) van die ordonnansie op plaaslike bestuur, 1939, soos gewysig, gegee dat die stadsraad voornemens is om erwe 2 tot 23 en 29 tot 41, Doringkruin 20, ongeveer 67683m2 groot, te vervreem. 'n Afskrif van die Stadsraad se besluit asook 'n plan waarop die ligging van die voormelde grondgedeelte aangedui word, sal gedurende gewone kantoorure by kamer 105, Burgersentrum, ter insae lê. Enigeen wat beswaar teen die vervreemding wil aanteken, moet sodanige beswaar skiftelik voor DONDERDAG, 23 JUNIE 2005 by die ondergetekende indien. Burgersentrum Kennisgewing nr 205/2005 NOTICE OF FIRST SITTING OF VALUATION APPEAL BOARD TO HEAR APPEALS IN RESPECT OF VALUATION ROLL FOR THE FINANCIAL YEARS 2003 2006 Regulations 15 Notice is hereby given in terms of section 38 of the Local Authorities Rating Ordinance, 1977 (Ordinance 11 of 1977), that the first sitting of the Valuation Appeal board will take place on the 13th and 14th of July 2005 at 9:00 to 16:00 and will be held at the following address: Council Chambers, 1st floor, Civic Centre, Klerksdorp, to hear any appeal against the decision of the Valuation Board in respect of the valuation roll for the financial years 2003 to 2006. ……….................................................. SECRETARY: Valuation Appeal Board
Civic Centre Notice No 165/2005 City Council Tender – 165 Afr KENNISGEWING VAN EERSTE SITTING VAN WAARDERINGSAPPèLRAAD OM APPÈLLE TEN OPSIGTE VAN WAARDERINGSLYS VIR DIE BOEKJARE 2003 - 2006 AAN TE HOOR Regulasie 15 Kennis word hierby ingevolge artikel 38 van die Ordonnansie op Eiendomsbelasting van Plaaslike, Besture, 1977 (Ordonnansie 11 van 1977), gegee dat die eerste sitting van die Waarderingsappèlraad op die 13de en 14de Julie 2005 om 9:00 tot 16:00 sal plaasvind en by die volgende adres gehou sal word: Raadsaal, 1ste Vloer, Burgersentrum, Klerksdorp om enige appèl teen die beslissing van die Waarderingsraad ten opsigte van die waarderingslys vir die boekjare 2003 tot 2006 aan te hoor. ……………………………………… SEKRETARIS: Waarderingsraad Burgersentrum 13 Mei 2005
RUBICON ESTATES STILFONTEIN -
R330 000. 3 Slaap kamers, 1 badkamer, 2 leefareas, onthaalarea,
swembad, pragtuin.
RUBICON ESTATES STILFONTEIN - R248 000. 3 Slaap
kamers, enkel geriewe, kombuis met spens, afdak.
RUBICON ESTATES LA HOFF - R395 000. 3 Slaap kamers,
2.5 badkamers, 3 leefareas, sonpanele, antrasiet-kaggel.
RUBICON ESTATES ORKNEYVAAL R477 000. Chalet in
sekuriteitskompleks. Onspannings geriewe, 2 ruim slaapkamers, 2
badkamers, lapa.
RUBICON ESTATES NESERHOF R735 000.
Ruim gesinswoning! 3 Slaapkamers, 2 bad-kamers, studeerkamer, 2
mh, swembad, besproeiing.
MOSSELBAAI -HARTENBOS GOURIQUA PARK
- Vanaf R840 - R3,83m. Erwe te koop vanaf 840m2 - 2017m2.
Planne beskikbaar te Buffelsdoorn 61, Wilkoppies.
MOSSELBAY - VILLA GOURIQUA. Excellent location
only meters away from Santos Beach, the Post Tree & mall. 10%
Deposit required/transfer 2006. Sizes between 120 m2 140 m2.
Prices between R1,65 m R2,9 m. ALL COSTS INCLUDED.
STILFONTEIN - R 302 000. Kom kyk gerus na die 3
slaap kamer woning met enkel geriewe en nuut geteëlde kombuis.
Lapa en woonstel.
FLAMWOOD - R810 000. Pragtige stil straat, 4 slaap
kamer huis, studeerkamer, mooi kombuis, 3 badkamers. Lapa en
mooi binne hof. Groot erwe, kan pypsteel afsny.
IRENE PARK - R 180 000. Reeds ontwikkelde
meenthuis erwe. Kom bou hier en tree hier af. Naby dorp.
VAALPARK ORKNEY-R594 000. Spog
plek/Spog tuin. 3 Slaapkamer woning, aparte woonstel, oop plan
kombuis, dubbel motorhuis en afdakke vir karavaan.
STILFONTEIN - R200 000.(Onderhandel
baar). 3 Slaapkamer huis , mooi tuin, rustige omgewing, oopplan
kombuis. Kom maak 'n aanbod.
Rhonas La Hoff - R 446 000. Ruim huis met 3
slaapkamers, 2 badkamers, ruim sit, eet en tv kamer.
Dubbel-motorhuis, bediende kamer en gevestigde tuin.
Rhonas OHB. Skakel my dadelik
vir 'n afspraak. Baie netjiese 3 slp klinkerweelde met swembad
en mooi onthaalarea.
Rhonas Randlespark - R216 000. Dringende verkoop.
2 Slp huis met dakwaaiers. 2 Bad-kamers met sitkamer. Toesluit
motorhuis met afdak.
Rhonas Stilfontein - R324 000.
Urgent sale!! Lovely 3 bedroom house with beautiful bathroom
and kitchen.
Rhonas Doringkruin - R500 000.
Groot ruim huis met 3 slp, 2 bad met studeerkamer en swembad.
Rhonas Flamwood- R324 000.
Baie netjiese 2 slp woonstel, baie mooi geteël en baie kaste.
Rhonas La Hoff - R432 000. Baie netjiese 3 slp
huis met 2 onthaalareas. Bediende kamer, 3 motorhuise met
swembad en lapa.
Rhonas Wilkoppies - R375 000.
Moderne en ooplan meenthuis met 2 slaap en dubbel motorhuis.
URANIAVILLE - PRYS ONDERHANDEL BAAR
Besigheids-perseel: 100m2 Onderdak. Vir kantoor of
stoorgebruik. 400m2 Buite oppervlak spasie, toiletgeriewe,
kombuis, diefwering en afdakke vir parkering. STILFONTEIN R2750 PER MAAND. 3 Slaap-kamer woning, enkel geriewe, kombuis, eetkamer, sit-kamer. Woning het ingeboude kaste. Enkel motorhuis en afdak vir vier motors. Bediende kwartiere. Baie netjiese mooi tuin. Sal langtermyn verhuur. LIZéL (CEA) 084 504 5245
WILKOPPIES-R4200 PER MAAND. Baie netjiese woning
in elite area, naby pick a pay, hospitale en skole. 3
Slaap-kamers, ingeboude kaste, eetkamer, sitkamer, tv kamer wat
uitloop op lapa. Groot kombuis met aparte opwas, dubbel geriewe,
dubbel motorhuis. (Beskibaar vanaf einde Junie).
Ceazar Fotografie: Vir troues,
skole, matriekafskeid, portretstudies en familie portrette.
GESOEK ERF OM TE KOOP! Hoofrifweg dringend gesoek,
erf om te koop te hoofrifweg op Wolmaransstad/ Klerksdorp
deurrit naby blou bul afslaers. ERNSTIGE KOPERS!!
Ervare Eiendoms-agent word benodig as
bestuurder by gevestigde eiendoms agentskap. Moet
beskik oor die volgende eienskappe: Leierskap, eerlikheid en
professionaliteit!! Skakel asb.
Conway Johnson verskaffers van
Wondercoat verf. Kontrakteurs kom koop al julle verfe teen
kontrakprys. Roof Acrylic, Vinyl Silk, Vinyl Matt. Conway Johnson, Wondercoat agente in die Noord Wes. Alle Wondercoat kleinte is welkom om ons te besoek in Klerksdorp.
BESTVEST 77CC
U-GLASS
Sales Reps Needed: Basic salary, comm structure, petrol and
cell. Own transport and cell required. No
experience needed.
Marketers urgently required for
advertising company in Kle. Basic salary & good
commission. Car & own cell phone a must. Send 2 page C.V to |
|||