Pages 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16

 
   

Shooting his way to Victory 

Marc Yazbek a Grade 10 learner at St Conrad's College participated in the Free State Benchrest Championships held in Welkom on 19 August.

Marc achieved a second place in the .22 light varmint and won the .22 heavy varmint division. This is a remarkable achievement as Marc is a junior participating in the senior division.

Back to Top

KHS SING IN JEUGKOOR

KHS musikante is deel van die Jeugkoor, en is opgeneem in die Noordwes Jeugkoor. Rozanne Botha, Leané van der Walt, Bennie Botha, Leendert Botha en Danie Kritzinger sal KHS se naam hoog hou.

Back to Top

PLUIMBAL

Marelize Oosthuizen van KHS is verkies om aan die O/17 Pluimbal Kampioenskappe deel te neem op 25 -29 September te Bloemfontein. Sy sal Noordwes verteenwoordig. 

Back to Top

O/15 Superliga span van KHS

Ryno vd Westhuizen, Francois du Plessis, Ettienne Grobler, Mnr. Herman Harmzen, Gunther Frits, Clifford Collard. Gregory Mangoen, Wimpie Lampbrecht, Matthias Lewis, Kallie Kruger (K), Duncan du Plessis (o/k), Ockert Olivier.

Back to Top

Laerskool Saamtrek vorder in plaaslike liga

Laerskool Saamtrek se O/13 krieketspan  staan nog sterk in die plaaslike Klerksdorp Laerskoleliga.   Nadat hulle onlangs nog teen Laerskool Stilfontein en Laerskool Noordvaal gewen het, het hulle punte gekry toe Tiang Primary hul wedstryd prysgegee het. 

Back to Top

1ste Span Superliga Krieket

KHS het onlangs teen Hartbeespoort Hoër  gespeel, en het met 10 paaljies gewen. Hartbeespoort het eerste gekolf en word uitgeboul vir 43. KHS kolf tweede en slaan 45 sonder die verlies van 'n paaltjie. 

Back to Top 

KHS dans tot by Węreldkampioenskappe

Leandre Pottier en Melody Viviers, beide van KHS Hoërskool, is die enigste twee leerlinge in die Noordwes Provinsie wat medaljes ontvang het vir solo-dans by die Junior Dans Węreldkampioenskappe onlangs.  Elkeen verwerf 'n bronsmedalje.  Juanita Kruger het twee goues en een silwer medalje ontvang vir groepdanse by dieselfde kampioenskappe.

 

 
   

Back to Top