|
|
Pages
1
2 3
4 5
6 7
8
|
|
|
Due to in avoidable circumstances Eskom will be forced to interrupt electrical supply on Sunday, 25 September from 14:00 till 18:00. The main station will be upgraded during this time. We would like to apologize for any inconvenience and plea for your patience and support as we endevours to better your services. The following suburbs will be affected; Meiringspark, Declerqville, Elandia, Elansheuwel, Collerville, Roosheuwel, Oudorp, Campbell Town, Uraniaville and Tusk Rio Casino.
Please do not hesitate to contact our
electrical department should you have any queries to this
regards (018) 462 9851. Absa Skenk R40 000 Aan Gemeenskapsprojek Die bankreus, Absa, het 'n tjek van R40 000 aan die Noordwes Universiteit se gemeenskapsprojek, Ikateleng, geskenk. Dit is deel van hul betrokkenheid by gemeenskapsonderrig-projekte. Die projek het al daarvoor gesorg dat duisende matriekleerders opgelei is, sodat hulle by 'n tersiêre instelling kon inskryf. Dit is 17 jaar gelede deur die Departement Bemarking en Kommunikasie van die Universiteit op die Vaaldriehoekkampus, begin. In 1990 is dit na die Potchefstroomkampus, in 2004 na Taung en in 2005 na Mafikeng uitgebrei. `N Persverklaring stel dat die hoofdoel van die projek, is om leerders addisionele onderrig te bied, sodat hulle by 'n tersiêre instelling kan inskryf en sukses daar kan behaal. Daar word ook gepoog om hulle met lewensvaardighede soos studiemetodes, beroepsoriëntering, konflikbestuur, voorbereiding vir 'n onderhoud, die opstel van 'n CV en Vigs-voorligting toe te rus, sodat hulle 'n beter kans op sukses op universiteit kan hê. Die NWU bied die program oor die loop van 16 Saterdae op die drie kampusse, aan. Hierdie jaar was ongeveer 700 matriekleerlinge van 131 skole (van so ver as Taung naby Vryburg) by die projek betrokke. Die persverklaring lui verder dat die uitvoerende bestuurder van Absa se kleinhandelbankdienste, mnr. Rodger Dunn, tydens die oorhandigingseremonie gesê het dat Absa trots is om by 'n projek soos hierdie, betrokke te wees. “Tensy iets nie gedoen word om voorheen benadeelde skole te help nie, kan ons met nóg 'n verlore generasie sit. Ons jong mense het ons hulp nóú dringend nodig.”
Teenwoordig by die oorhandiging van die tjek
van R40 000, was (agter) mnr. Reaan Immelman van Absa, Looseboy
Maduku van Resolofetse High School in Ikageng, mnre. James
Maodzwa van Absa, Rodger Dunn, Uitvoerende Bestuurder van Absa
se kleinhandelbankdienste, en Martiens Masiea van die NWU, en
bestuurder van die Ikateleng-projek. In die middel is mnr. Chris
Windell van die NWU en fondswerwer vir Ikatelen; Itumeleng Faku
van Resolofetse en Hou Ntokone van Botoka High School in Ikageng.
Voor staan Caroline Mokowe van Botoka, Nomonde Sehume van
Resolofetse, Prudence Pusho van Botoka, Grace Sefadi en Rose
Davids van Resolofetse. NIGHT SOIL BUCKET ERADICATION IN JOUBERTON The Department of Developmental Local Government and Housing, North West Province, has allocated an amount of R20 million (excluding VAT) to the City Council of Klerksdorp for the implementation of a night soil bucket eradication project. The project forms part of the early deliverable for the implementation of Project Consolidate. Raliform Investment Holdings was appointed by the City Council of Klerksdorp as the project managers for the project. Merbombo Projects was appointed as the consulting engineers for design, compilation and adjudication of tenders as well as site supervision during construction on [Continues on page 2] |
||