|
Pages
1 2
3 4
5 6
7
8 - Click on a Article or Advert Below-
to View.....
|
||
|
Maandag tot Donderdag 18:30. Vir verdere navrae kontak gerus vir Willie by 082 342 9917 of Mark by 082 907 9022.
Central Bikes Laerskool Saamtrek het op 24 November tydens hulle afsluiting mev Tella du Randt van die Klerksdorp Verkeers-departement vereer. Du Randt was in totaal 27 jaar aan die verkeersdepartement verbonde waarvan sy vir 23 jaar patrolliediens by Laerskool Saamtrek gedoen het. Sy sal by Saamtrek veral vir haar pligsgetrouheid tydens haar jarelange diens by haar dienspunte onthou word. Laerskool Saamtrek het dan ook vanjaar die 2de prys van die Klerksdorp verkeersafdeling se padpatrolliediens vir skole ontvang. Piet en Miekie van Zyl is die trotse eienaars van Speed Bike Klerksdorp en Bloemfontein. Hulle bestaan al reeds 31 jaar en is geleë te Voortrekkerstraat 60. Hulle is verskaffers van Bombardier, Kawasaki, Yamaha en BMW en het ook 'n werkswinkel wat Dyno instellings doen en geen herstelwerk is te klein of groot vir hulle nie. Ons vriendelike staf sal jou flink en vinnig help en hier by ons word finansiering in 'n kits gedoen. Hulle deure vir die publiek is oop op Maandae tot Vrydae vanaf 08:00 tot 17:30 en op Saterdae vanaf 09:00 tot 13:00. Kom besoek ons gerus of skakel Carel Schmidt by 072 998 5253 of Miekie van Zyl by 083 627 3677. |
||