|
DANLOU SPAN DOEN DIT WEER!
Die Danlou/Aldor Motors en Marine Span het die 2006 - 2007
seisoen wat op 13 Julie en 14 Julie tot einde gekom het, op 'n
hoogte punt afgesluit deur die Suid-Afrikaanse sirkel wedren
reeks vir nege agter een volgende jare te wen. In hulle twaalf
jaar van deelname het hulle die onderskeide elf keer vermag. In
2005, gedurende die “Worldcup” was hulle die węreld kampioene in
die reeks. Na twaalf jaar se deelname in die sport lę hulle nou
die tuig neer. |